VOLKSWAGEN SINGLE CAB (CADDY) IN MOTHIBISTAD
Die bakkie het slegs 1 eienaar, vol diensrekord, het cc vergasser enjin. Was nog in geen ongelukke betrokke nie, bakkie in baie goeie toestand. Die CV's en Cambelt is onlangs vervang. Vir enige navrae moet asb nie huiwer om te skakel of te epos nie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT