VENTER BIKE TRAILER IN LYDENBURG
Bike trailer Sy eie ramp Al die opervlakter waar bike beweeg is gerubberise Nog original tyres op hy het omtrend so 10 000 km gedoen. Baie lig om te sleep en baie stabile op die pad Hy is ook padwaardig en lisensie is op datum.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 6.500,00
R 6.500,00
Contact
CONTACT