THABAZIMBI / KOEDOESKOP BESPROEIING EN WILDS PLAAS. IN THABAZIMBI
Property Address: Koedoeskop, Thabazimbi 420ha Besproeiing en wildsplaas teen die Krokodilrivier met 105ha inlysting. Stap in en boer. 2 Oeste per jaar. 170ha Onder besproeiing met 5 spilpunte. 12 Sterk boorgate. Stoor. Silo wat ongeveer 400 ton koring kan berg. Druiwe koelkamer met stoor. 2 Mooi uitkyk punte met braai plek oor die hele plaas. Gronddam by rivier met pompe. Mooiste groot koelte bome in die erf waar daar 'n netjiese woning, groot lapa, swembad, motorhuise, bediende en stoor kamer is. Padstal. Wild. Wild gronddame en wild suipings. Sementdamme. 2 Titel aktes. Baie netjiese plaas, 'n moet om te sien. 2 Titel aktes. Idiaal vir Pa en seun of 2 broers. Naby Pretoria en Johannesburg. Die plaas is in 'n BK gerigestreer, nuwe eienaar vat BK oor. Garages: 4 # Parking: 4 Property Reference #: 138 Agent Details: Hester. AFRICA PROPERTIES Kransberg Eco Park 121,P.O Box 775,Thabazimbi,3080,Limpopo Province,South Africa Thabazimbi
4.00/5
1 reviews
Price:
R 46.000.000,00
R 46.000.000,00
Contact
CONTACT