RIVIER BOOTJIE MET NUWE 5 HP YAMAHA MOTOR. IN SOUTH AFRICA
Dit is n 3 meter rivier bootjie met n nuwe 5 hp yamaha motor. Daar is n opslaan afdakkie en houers ingesluit. Daar is twee stoele gemonteer en twee roeispane ingesluit. Boot in baie goeie kondisie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 11.000,00
R 11.000,00
Contact
CONTACT