REBELSE PLANT #PUKFM IN SOUTH AFRICA
N vetplant het niks op hom nie. As jy die hardekwas kan-nie-dood plant wat nie nee vir n antwoord vat nie laat vrek, dan weet jy jy gaan alleen oud word. Ek sal se jy sal katte he, maar is nie seker of hulle sal oorleef nie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT