-
loading
Ads with pictures

Tussen tiers sa


Top sales list tussen tiers sa

South Africa
HARDEBAND BOEK MET STOFJAS.  HIERDIE IS DIE WARE VERHALE VAN HELDHAFTIGE SUID-AFRIKAANSE SOLDATE WAT TYDENS DIE EERSTE-EN TWEEDE WERELDOORLOE, DIE OORLOG IN KOREA EN DIE HUIDIGE STRYD OP ONS GRENSE, HULLE VREES OORWIN EN DADE VAN HELDHAFTIGHEID VERRIG HET WAT DWARSDEUR DIE WERELD WEERKLANK GEVIND HET. BOEK IS IN 'N MOOI TOESTAND!
R 70
See product
South Africa (All cities)
1983. Hardeband met stofomslag.111 bladsye. Goeie toestand. Stofomslag het 'n klein skeurtjie in die middel bo. Geskenkinskrywing voorin. Posgeld R35.  
R 50
See product
South Africa
    Die sogenaamde "Special Select" krone is tussen proef en UNC en word as "prooflike" gegradeer          Kliek hier vir meer Suid Afrikaanse munt winskope!!
R 345
See product
South Africa
Nommer 19 van slegs 40 getekende hardeband kopiee en in hierdie spesiale houtkis. R80 posgeld in SA. Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat. Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se poesie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.