-
loading
Ads with pictures

Stryd teen onsigbare


Top sales list stryd teen onsigbare

South Africa
  Stryd teen die Onsigbare, Die Verhaal van Robert Koch - Werner Quednau   Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1965. Condition: Good.      
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad gegnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly. In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied 'n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met 'n gebed en aksiepunte daarby. Wie moet hierdie boek lees? - Mense wat met kommer, angs en paniek worstel - Pastorale beraders en raadgewers Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van 'n maand. Features Summary Moenie jou daaroor bekommer nie!' Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan 'n uitkoms of oplossings bring nie... Author Simon J. Robinson Publisher Struik Christian Media Release date 20161001 Pages 144 ISBN 1-4153-3525-7 ISBN 13 978-1-4153-3525-3
R 124
See product
South Africa (All cities)
Buy Man van Ysterhout: Die Verhaal van dr. Siegfried Annecke en die Stryd teen Malaria. S.A. Galery 11 for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto's, interessante dagboekinskrywings en briewe. So gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wereldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloe het sy duisende lewens gered, en tog is sy – 'n ware patriot – in haar eie land onbekend en alleen dood. Features Summary As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou in hierdie volkleur pragboek propvol foto's... Author Elsabe Brits Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20160901 Pages 352 ISBN 0-624-07574-5 ISBN 13 978-0-624-07574-5
R 318
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days ’n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgele het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as ’n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: “Om te weet waarheen jy op pad is, moet ’n mens onthou waar jy vandaan kom.” Features Summary Toe haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur... Author Christine Barkhuizen le Roux Publisher Human & Rousseau Release date 20161006 Pages 351 ISBN 0-7981-7488-9 ISBN 13 978-0-7981-7488-6
R 246
See product
South Africa (All cities)
 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand. In “ Die storie van Monica Peters ” vertel die bruin vrou Monica Peters haar lewensverhaal as memoires aan haar kinders en kleinkinders, wat haar verhaal op band opneem. So sluit die verhaal ten nouste aan by die orale tradisie, waar verbeelding en agterna-interpretasie die vertelling kleur sodat dit moeilik is om tussen werklikheid en verbeelding te onderskei, die vertelwyse naïef en ongesofistikeerd is, die gebeure chronologies gerangskik word en geïdealiseer word en die karakters getipeer is eerder as genuanseerd. Die verteltydperk stem in alle opsigte ooreen met die tyd van apartheid, met Monica wat haar verhaal begin toe sy agt jaar oud was (in 1948, die jaar van die Nasionale Party se bewindsoorname) en dit beëindig in 1994 (die jaar van die demokratiese verkiesing), toe sy 54 jaar oud is. Haar storie is dus baie nou gekoppel aan die storie van die land. Monica word groot in ’n klein dorpie in Transkei waar die kinders van alle rasse steeds saam op die skoolbanke sit en daar rasseharmonie heers. Die nuwe magistraat dwing egter apartheid af en die rasse word op alle gebiede geskei. Monica raak verlief op Eric Richmond, die magistraat se seun, en wanneer sy swanger word trou hulle in die geheim in Swaziland. Na hulle huwelik is vrees en frustrasie hulle daaglikse lot, want hulle moet gedurig ontvlug om uit die hande van die gereg te bly. Hulle stryd teen apartheid neem hulle dan vir 25 jaar in bannelingskap in Londen. Na die vrylating van Mandela keer hulle terug na Suid-Afrika as vry mense. Ten spyte van die algemene bevryding van die bevolking, voel sy haar as bruin vrou steeds vreemd en ontuis in haar eie vaderland. Eric sterf dan in ’n sluipmoordaanval, wat Monica dwing om weer haar prioriteite in oënskou te neem. Haar goeie vriend Franklin, wat reeds baie jare op haar verlief is, stap egter in om die gaping in haar lewe te vul. 
R 55
See product
South Africa
Nagloper Jan G. Altena Dawid tuur met skrefiesoë oor die sand wat ongenaakbaar tot by die horison strek. Na ’n ruk vra hy, ‘Is jy bang om dood te gaan?’ Jonatan probeer ongeërgd lyk, gaan aan met sy vingers in die sand boor. Dan kyk hy op en antwoord, ‘Ja. Jy?’ Agtergelaat in die Kalahari kom twee vriende tot die besef dat hulle moontlik nie lewendig daar sal uitkom nie. Dis ’n te ongelyke stryd, sonder kos of water en met slegs ’n vergange, onverstaanbare kultuur om op terug te val. Tog baklei hulle om staande te bly teen die meedoënlose natuur en ook die wreedheid van die mense wat hulself daar tuisgemaak het. Dit word ’n tyd vir waardes bepaal en verantwoordelikheid neem. ’n Tyd vir oorleef ten alle koste. ’n Tyd vir grootword. • • • Eerste uitgawe, tweede druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye. ISBN: 978-1-920709-03-7. Geskik vir ouderdomme 14+ jaar. (NLVSP)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.