-
loading
Ads with pictures

Steen varkies te


Top sales list steen varkies te

South Africa (All cities)
Title: Die Drie Klein Varkies Starring: Soos Gesien Op SAUK Synopsis: Een sonnige oggend het drie klein varkies wakker geword met die nuus dat hulle vinnig van die plaas waar hulle groot geword het moet padgee omdat die slagter op sy pad is om hulle te kom slag.'n Vinnige besluit was geneem dat hulle, hulle eie huisie gaan bou as hulle 'n lekker plekkie kry. Van bangheid vir die donker in 'n vreemde plek verdwaal hulle en kom in 'n woud uit. Min weetend dat daar 'n wreed en gulsige wolf asook 'n skelm jakkals ook in die woud bly, beluit hulle om hulle huisie reg in die woud to bou. Die tweede oudste varkie en die jongste varkie wasnie baie lief vir harde werk nie, en terwyl hulle sing en dans bou hulle, hulle huisies, die een van hout en die ander van strooi. Die oudste asook die slimste varkie het vir hom 'n stewige huisie uit bakstend gebou.Kyk verder om te sien wat gebeur.Hierdie strokiesprent is een van die films wat die elemente van emosies, spanning, humour en teergevoelens kombineer.
R 69
See product
South Africa (All cities)
1 Aankondiging 2 Kraai Steel Die Bakkie Se Sleutels 3 Ons Praat Afrikaans 4 Tolla Se... Pas By Jou Gehoor 5 Broer Andrew En Broer George 6 Die Drie Varkies 7 Tolla Se... 'n Grap Het Sy Tyd 8 Dronk Mans 9 Tande 10 Tolla Se... Lelike Woorde 11 vroumense 12 Afrikaanse Bobbejane 13 Tolla Se... Goue Balans In Die Lewe 14 Pakkie Sigarette 15 Tolla Se Kinderstorie 16 Tolla Se... Lekker Om Snaaks Te Wees 17 Die Merry-G-Round
R 36
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.