-
loading
Ads with pictures

Spoor


Top sales list spoor

South Africa (All cities)
 DIE SPOOR BYSTER GERAAK - Stan Telchin Hardeband in goeie toestand. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 25
See product
South Africa (All cities)
Buy Op die spoor van Treine Ysterwiele 3 - Werna Maritz for R165.00
R 165
See product
South Africa (All cities)
Buy Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
Buy DEON MEYER - SPOOR - LEMMER IS TERUG EN DIT IS NET DIE BEGIN for R90.00
R 90
See product
South Africa
R50 posgeld in SA. Kyk na 'n verskeidenheid boeke nou opgelaai soos pronkboek, Treffer, Sebra, APB, bokboek, Goeie Hoop uitgewers.
See product
South Africa (All cities)
1958 Pionierboek sagteband in mooi toestand. R60 posgeld in SA.
R 55
See product
South Africa
 SIGNS OF THE WILD CLIVE WALKER; New and Enlarged Edition A Guide to the Spoor of the Mammals of  Southern Africa ; Softcover published by Struik; 4th Edition ; Second Impression  1991  ISBN 0 86977 825 0   ; No. of Pages; 231  Very good condition, very good binding, no inscriptions added, no tears,  For (tracked) postage via SA PO and within S A  please add R50.00 alternatively  via Postnet to Postnet  for a total combined weight of up to 5kg then please add R104.00. Buyers from outside of S A can contact me for a postal quote.   
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wereld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die storie is briljant aanmekaargesit, met 'n plot wat die slimste leser sal fnuik. Features Summary Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en meer onlangs Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns... Author Chris Karsten Publisher Human & Rousseau Release date 20161013 Pages 464 ISBN 0-7981-7418-8 ISBN 13 978-0-7981-7418-3
R 236
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Sedert Suid-Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike leers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie. ’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy ’n hardeware-verkoopsman is wat laag le sover hy kan. Alles werk, tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word. Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie. En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly het dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie. Na ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie. Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie. Features Summary Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, ’n hardeware-verkoopsman... Tot sy foto staangemaak word by ’n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg. Author Henk Breytenbach Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160601 Pages 303 ISBN 0-7993-8024-5 ISBN 13 978-0-7993-8024-8
R 177
See product
South Africa
SOUTH AFRICAN BUYERS ONLY PLEASE NO OVERSEAS SHIPPING FREE  SHIPPING: SA POST OFFICE TRACK AND TRACE  GRATIS VERSENDING: POSKANTOOR VOLG EN SPOOR Please have a look at my other items– click on All items  in the top right corner of this page.   &&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&    Die Suid-Afrikaanse Spoorweë se Pierneefskilderye.  Aandenkingsbrosjure  oor skilderye. Pierneef.    Sagteband in ringbinder. 300 x 210 mm ISBN 0 94 9934 17 8 3 bls. teks, 29 bladsye volkleur reproduksies van die stasiepanele, slegs op een kant gedruk, met skermblaaie tussenin. Boek in baie goeie gebruikte toestand. Binnekant skoon. Rande van veral die waspapier- skermblaaie begin effens verbruin, maar dit affekteer nie die reproduksies self nie.            
R 950
See product
South Africa
  NO OVERSEAS SHIPPING FREE  SHIPPING: SA POST OFFICE TRACK AND TRACE  GRATIS VERSENDING: POSKANTOOR VOLG EN SPOOR Please have a look at my other art books – click on All items  in the top right corner of this page.   &&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&     Die Suid-Afrikaanse Spoorweë se Pierneefskilderye.  Aandenkingsbrosjure  oor skilderye. Pierneef.     Sagteband in ringbinder. 300 x 210 mm ISBN 0 94 9934 17 8 3 bls. teks, 29 bladsye volkleur reproduksies van die stasiepanele, slegs op een kant gedruk, met skermblaaie tussenin. Boek in baie goeie gebruikte toestand. Binnekant skoon. Rande van veral die waspapier- skermblaaie begin effens verbruin, maar dit affekteer nie die reproduksies self nie.            
R 950
See product
South Africa
  NO OVERSEAS SHIPPING  SHIPPING: SA POST OFFICE TRACK AND TRACE R50  VERSENDING: POSKANTOOR VOLG EN SPOOR R50 Please have a look at my other art books – click on All items  in the top right corner of this page.   &&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&     Die Suid-Afrikaanse Spoorweë se Pierneefskilderye.  Aandenkingsbrosjure  oor skilderye. Pierneef.     Sagteband in ringbinder. 300 x 210 mm ISBN 0 94 9934 17 8 3 bls. teks, 29 bladsye volkleur reproduksies van die stasiepanele, slegs op een kant gedruk, met skermblaaie tussenin. Boek in baie goeie gebruikte toestand. Binnekant skoon. Rande van veral die waspapier- skermblaaie begin effens verbruin, maar dit affekteer nie die reproduksies self nie.            
R 1.000
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 25 working days Luna, ’n jong speurdersersant, moet die saak oplos van ’n meisie wie se lyk in ’n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot ’n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op ’n spoor plaas. Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van ’n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op ’n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwereld wat voor haar oopmaak, is ook nie ’n verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net ’n vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is? Features Summary Luna is ’n jong speursersant wat haar eerste moordsaak moet oplos. In hierdie proses word sy saam met luitenant Johan Botha gekonfronteer met dinge uit hulle verlede waarop hulle nie gereken het nie. Author Jeanette Stals Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 304 ISBN 0-7993-7797-X ISBN 13 978-0-7993-7797-2
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur… Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry? Features Summary Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland... Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 144 ISBN 1-86919-403-9 ISBN 13 978-1-86919-403-1
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Lafras Cuyper se opdrag is om die skone gravin Yvette Fremont na Napels te neem. Die gravin verdwyn egter spoorloos ¿n dag voor hul vertrek. Lafras laat geen steen onaangeroer om haar op te spoor nie. Hy plaas selfs sy eie lewe en sy geliefde skip, die Hirondelle, op die spel. Maar is dit nie al te laat nie? Features Summary Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu... Author Karl Kielblock Publisher Protea Boekhuis Release date 20170501 Pages 206 ISBN 1-4853-0363-X ISBN 13 978-1-4853-0363-3
See product
South Africa
Watter slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. 'n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.
See product
South Africa
A field guide to the spoor and signs of the mammals of Southern Africa. Edition: 2nd, SA Imp revised Publisher: Struik Binding: Paperback ISBN: 0 86977 196 5
See product
South Africa (All cities)
Splinternuwe hardeband met stofjas en 158 bladsye. R50 posgeld in SA. Ook binne Rietfontein, Rehoboth, Bethanie, Koranna, Griqua, Duitswes, Swapo, Nama....   Bart de Graaff is ’n Nederlandse historikus en joernalis wat ’n besonderse belangstelling in die Suid-Afrikaanse politiek en kultuur het. In 2015 en 2016 het hy verskeie besoeke aan Suid-Afrika en Namibië Namibia gebring. Sy oogmerk was om die nasate van die Khoi-Khoin, synde die eerste “ware mense” van die subkontinent, op te spoor, en aan die woord te stel. Hierdie boek is die resultaat van sy onderhoude. De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en haar vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het. In sy onopgesmukte skryfstyl, vol deernis en humor, vertel De Graaff van hierdie ontmoetings en gesprekke en algaande kom die leser onder die indruk van die sistemiese geweld wat teen die Khoi-Khoin oor soveel eeue heen gepleeg is. Dit is ’n belangrike boek wat die geskiedenis en huidige stand van die bruin mense onder hulle landsgenote se aandag bring.  
R 250
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Watter slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ' n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt. Features Summary Watter slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Author Johan Marais Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd Release date 20081001 Pages 94 ISBN 1-77007-732-4 ISBN 13 978-1-77007-732-4
R 212
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days 'Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.' Wit issie 'n colour nie is 'n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en 'n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans. Features Summary 'n Versameling stories oor die lewe in 'n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag... Author Nathan Trantraal Publisher Kwela Books Release date 20180212 Pages 157 ISBN 0-7957-0798-3 ISBN 13 978-0-7957-0798-8
R 198
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.