-
loading
Ads with pictures

Slimkoppe


Top sales list slimkoppe

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe Prentewoordeboek bevat meer as 500 woorde gemik om a kind se woordeskat vanaf Graad R tot 2 te ontwikkel. Prettige, kleurvolle illustrasies van die oulike Slimkoppe karakters versier die bladsye in 14 tematiese kontekste. Hierdie woordeboek mag saam met ander Slimkoppe produkte gebruik word, of kan as 'n alleenstaande hulpmiddel gebruik word. Features Summary Make the smart choice for a brilliant future!. Picture Dictionary designed to develop key educational skills. Created by South African education specialists... Publisher Pearson Education South Africa Release date 20140324 Pages 48 ISBN 1-77578-601-3 ISBN 13 978-1-77578-601-6
R 110
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalrels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: - 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom - 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalrels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen - Kassies met belangrike taal- en spelrels aan die begin van elke nuwe afdeling - 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelrels te bemeester - Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. - PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek. Features Summary Make the smart choice for a brilliant future!; Prepare your child for tests at school and improve test results with Smart-Kids Practice tests. This book includes: Four English Home Language tests and test answers; Tools to help you assess progress and dia Author C. Coetzee (Author), M. Dudley (Author) Publisher Pearson Education Release date 20170801 Pages 127 ISBN 1-4857-0091-4 ISBN 13 978-1-4857-0091-3
R 75
See product
South Africa (All cities)
Buy Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Gr 6 (Afrikaans, Paperback) for R51.00
R 51
See product
South Africa (All cities)
Buy Slimkoppe Afrikaans Graad 2 Werkboek (Large Paperback) for R44.00
R 44
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels. Features Summary Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen... Publisher Prentice Hall Release date 20141203 Pages 113 ISBN 1-77578-428-2 ISBN 13 978-1-77578-428-9
R 90
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Features Summary Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV) Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke Stap-vir-stap instruksies en antwoorde Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie. Author Gill Maree (Author), Gene Peters (Author) Publisher Prentice Hall Release date 20140825 Pages 48 ISBN 1-77578-557-2 ISBN 13 978-1-77578-557-6
R 37
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers Features Summary Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers Author M Faure (Author), Gill Maree (Author) Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130710 Pages 86 ISBN 1-77578-478-9 ISBN 13 978-1-77578-478-4
R 90
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde. Features Summary Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde. Author C. Coetzee (Author), M. Dudley (Author), I. Badenhorst (Author) Publisher Pearson Education South Africa Release date 20121013 Pages 48 ISBN 1-77578-680-3 ISBN 13 978-1-77578-680-1
See product
South Africa (All cities)
Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwerp. Elke boek is volgens die 2011 Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) geskryf sodat hulle in die kol is vir Graad 3-kinders.
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Features Publisher Pearson Education Pages 128 ISBN 1-4857-0090-6 ISBN 13 978-1-4857-0090-6
R 71
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf. Features Summary Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.. Author Pearson Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130301 Pages 32 ISBN 1-77578-525-4 ISBN 13 978-1-77578-525-5
R 62
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 9 working days Verlore! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf. Features Summary Verlore! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.. Author Pearson Publisher Pearson Education South Africa Release date 20130301 Pages 32 ISBN 1-77578-527-0 ISBN 13 978-1-77578-527-9
R 66
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.