-
loading
Ads with pictures

Sleepwa en


Top sales list sleepwa en

Pretoria (Gauteng)
7vt sleepwa verhoog met voldeur agter. Oopslaan klap met skokbreker. Dubbelkampbed tans nie gemonteer slegs 3 x gebruik. Onvoltooide projek
See product
Worcester (Western Cape)
4 TON ENKEL AS SLEEPWA EN VALKANTE Met valkante 15 Duim bande WINSKOOP Prys: R12 000 + BTW Kontak: 078 851 2368 Besigheid oop - Desember 2020 en Januarie 2021 - Slegs vakansiedae gesluit.
R 13.800
See product
Springbok (Northern Cape)
Sleepwa / Trailer Goeie werkende toestand 3,5m lank 2m breed 1,1m hoog Prys R 45 000 Springbok, Noord Kaap Anné Strauss - 082 644 8127 (whatsapp) Transboer Trekkers en Implemente
R 45.000
See product
Barkly West (Northern Cape)
5 TON SLEEPWA MET LUGREMME EN SKAAPTRALIES 3.6M LANK= R24000 ALLE PRYSE BTW ING. 8.25X20 BANDE. KAN OOK AGTER TREKKER GESLEEP WORD. NAVRAE PER TELEFOON
R 24.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Is in sleep kondisie elektronies 100% en het papiere call me 643 - show phone -
See product
Barkly West (Northern Cape)
EERSTE EIENAAR. SELF BESTUUR. 6.5 TON LOONVRAG EN 3 TON WETTIG OP SLEEPWA. ADE 352 ENJIN SONDER TURBO. 8.25X20 BANDE OP TROK EN SLEEPWA. TROK (PLATBAK 5M LANK 2.45M BREED)= R93000 BTW ING. VALKANTE+BEESTRALIES+KUILVOERLERE= R11000 BTW ING. KAP (KAN 40 MENSE VERVOER AS MIDDELBANK INGESIT WORD)= R13000 BTW ING. SLEEPWA MET SKAAP TRALIES 3.6M LANK 2.4M BREED = R26000 BTW ING. ALLES SAAM VIR R139000 BTW ING. OF AFSONDERLIK SOOS BO UIT EEN GESIT. E-POS NAVRAE NA bertus135@gmail.com ANDER ADRES NIE MEER AKTIEF NIE.
R 139.000
See product
Barkly West (Northern Cape)
5 TON ENKEL-AS(4 WIELE) SLEEPWA VIR TROK OF TREKKER MET SKAAP TRALIES= R26000 3.6M LANK 2.4M BREED. LUGREMME EN HANDREM 8.25*20 BANDE. GEREGISTREED EN GELISENSIEERD ISUZU SBR 422BA TROK WAT SLEEPWA GESLEEP HET OOK BESKIKBAAR.= R93000+ R13000 VIR KAP NAVRAE PER TELEFOON
R 26.000
See product
Brandfort (Free State)
Platbak Sleepwa Enkelas Sleepwa het papiere en op die pad Sleepwa is 3.6 meter lank Prys R 25000+BTW Prys Onderhandelbaar Kontak Christine Vir meer inligting 0725670943
R 25.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Venter sleepwa met splinternuwe wiele spaarwiel en twee ekstra tyres. Papiere is reg lisensie is reg en hy is padwaardig.
R 5.000
See product
Worcester (Western Cape)
7 TON 2-WIEL WA EN 5000 L WATERTENK + ENJIN Baie sterk sleepwa Goeie toestand WINSKOOP!! Prys: R23 000 + BTW Kontak: 078 851 2368 Besigheid oop - Desember 2020 en Januarie 2021 - Slegs vakansiedae gesluit.
R 26.450
See product
Fochville (North West)
Bande is 80% loopvlak op Sleepwa het papiere en lisensie is op datum R 85 000+btw Fochville Kontak Cornelius Viljoen 729 - show phone - 9
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Bande is 80% loopvlak op Sleepwa het papiere en lisensie is op datum Kontak Cornelius viljoen 072 913 2549 R 85 000+btw Fochville
R 85.000
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
15 ton Bande is 80% loopvlak op Sleepwa het papiere en lisensie is op datum Kontak Cornelius viljoen 072 913 2549 R 85 000+btw Fochville
R 85.000
See product
Pretoria (Gauteng)
4 in 1 VEEL DOELIGE 1000L Mobiele riool / gemors water Eenheid Basiese Funksies: 1. Vul 1000 Liter tenk vanaf riool / septiese tenke 2. Vervoer riool / gemors water 3. Stoor riool / gemors water 4. Uitspuit vanaf gevulde tenk Voordele: - Mobiel & reg om te gebruik. - Spaar geld op riool water verwydering. - Skoon & effektiewelik septiese tenke uit pomp. - Pas binne wiel kappe van ALLE bakkies (slegs 1m wyd) - “Quick release” koppelstukke op inlaat & uitlaat pype. Spesifikasies: - 1000 Liter Flow bin / IBC houer / Plastiek tenk in staal raamwerk - CRI Pomp 4slag 6.5Pk petrol motor Gemors Pomp (met vervaardigers waarborg) - Alle pype & basiese bybehore ingesluit. EENHEID REG OM TE WERK!! Optionele ekstras / Verandering beskikbaar vir u individuele behoeftes (Sleepwa / bowzer eenhede, verlengde opsuig / uitspuit pype, diezel pompe, honda / briggs & stratton motors, etc.) Beskibaar vanaf R12950 Sleepwa eenhede ook beskikbaar. Kontak ons: 763 - show phone - 3 / 127 - show phone - 0/1 Adres:508 Transnet Ave,TransPark, Pretoria 0084
See product
Wesselsbron (Free State)
10 Ton Massa sleepwa Bottom dump Prys R 155 000 + BTW Vrystaat (Wesselsbron) Anne strauss 0826448127 Transboer Trekkers en Implemente
R 155.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Platbak sleepwa –X 5 beskikbaar 4 wiel Ongeveer 4.50 / 5m x 2.50m en 4.37 x 2.28m Gamtoos, Oos-Kaap R15 000 elk John 0823195851
R 15.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Vragmotor Sleepwa Is gelisensieer en op datum met lisensie Goeie kondisie Gamtoos Oos Kaap R45 000+btw John 0823195851
R 45.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Platbak sleepwa vir kratte met bakgrootte van 3.7m x 2m en karet van 1.5m hoog, 4 x 10 Duim wiele R16 000-00 + BTW Skakel Joubert Implemente 021 887 1767
R 16.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Platbak sleepwa vir kratte met bakgrootte van 3.7m x 2m en karet van 1.5m hoog, 4 x 10 Duim wiele R16 000-00 + BTW Skakel Jannie by Joubert Implemente 021 887 1767
R 16.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Vragmotor Sleepwa Is gelisensieer en op datum met lisensie tot Augustus 2022 Goeie kondisie 5.2m by 2.4m Gelisensieer om 7 ton te dra Gamtoos Oos Kaap R45 000+btw John 0823195851
R 45.000
See product
South Africa
Vuurvegter / Fire Fighter (was nog nooit gebruik nie) met Robin petrol enjin 500 l plastiese tenk, pype, en toebehore pas op bakkie, sleepwa, ens Vuurvegter = R11,500 + btw = R13,110 Sleepwaentjie = R2,500 + btw = R2,850
R 11.500
See product
Wesselsbron (Free State)
Bottom dump Prys R 155 000 + BTW Vrystaat (Wesselsbron) 0826448127 Transboer trekkers en implemente
R 155.000
See product
Potchefstroom (North West)
3.2m x 1.7m x 1.7m Rondeneus voorsien ekstra laairuimte Klippe slaan nie terug na voertuig nie 38mm plank vir dek Middelhek Kanthek met ramp Agterhek swaai en skuif Staalgrid vir gly Trokligte 2 x 1.6ton aste 2.7ton coupler 14'' bande Spaarwiel
R 54.900
See product
Hoopstad (Free State)
Het papiere en is op die pad.Hy is 3.6 meter lank.Prys sluit btw in.Kontak Elize 0798449102 vir meer inligting   .
R 25.000
See product
Bethlehem (Free State)
Werkende toestand. 5m lengte en 8 na 10 ton Geen papiere Kontant vir meer inligting Frederik 073 727 1632 Agrifam Implemente
R 30.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Wild Dag sleepwa met Bundutop en BunduAwning. Die Sleepwa kom met. Water tenk 55l. Son paneel 320w en n kontroler. Gas stoof (ingebou 2 plaatstoof) Tent is n Bundutop met n Added room BunduAwn is n 360 en is 3 maande oud. Daar is ook 6 ammo houers en n laaisesteem. Spaar wiel. Jerry can houer. Gasbottel houer (maar nie die gasbottel nie) R130000.00 prys is onderhandel baar. Leon 0834551789
R 130.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Wild Dog sleepwa met Bundutop en BunduAwning Die sleepwa kom met. Water tenk 55l Son paneel 360w en n kontroler. Gas Stoof (ingebou 2 plaatstoof) Tent is n Bundutop met n Added room BunduAwn is n 360 Daar is ook 6 ammo houers en n laaisesteem. spaar wiel Jerry can houer gas bottel houer (maar nie die gas bottel nie) R130 000,00 prys is onderhandel baar Leon 083 455 1789 (Ons het nog baie fotos)
R 130.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Standaard toerusting: Yskasglyer Volledige 220v -elektrifikasie en 12v batterystelsel 2 x 40lt watertenks Howling Moon XT sleepwatent, matras en leer Noodwiel en oortreksel Hoekstutte 2 x wielboogbergingshokkies 2 x Jerry kanne met klampe Tentpale en tentpenne Ekstra toerusting 3 x sykante 2 x gasbottelhouers met gasbottels 2 x kratglyers met 8 kratte 4 x eetware (bekers, grootborde, kleinborde, papborde) 6 x eetgerei (messe, vurke, lepels, teelepels, “steak messe”) Grondseil Draagbare chemiese toilet 1 x sakkie by bed vir selfone, sleutels ens. 2 x sakkies vir eetgerei en ander kombuis gereedskap 4 x LED Ligte met sokke aan buitekant van sleepwa Bedraad vir sonpanele Groot staaltafel
See product
Barkly West (Northern Cape)
5 TON SLEEPWA MET LUGREMME EN SKAAPTRALIES 3.6M LANK= R24000 ALLE PRYSE BTW ING. 1984 ISUZU SBR 422BA, ADE 352 ENJIN, 6,5T, 5M PLATBAK=R80000 KAP KAN 36 MENSE VERVOER, 5M LANK= R12000 VALKANTE, BEESTRALIES EN KUILVOER TRALIES= R8000 ALLES SAAM = R120 000 OF AFSONDERLIK SOOS BO UITEENGESIT NAVRAE PER TELEFOON
R 24.000
See product
South Africa
Plaas sleepwa +-4/5 ton met nuwe bakplate, bande is 10;00 x 20; Prys R15750; Plaassleepwa van +- 5.5m lank en 7/8 ton vir R30000 0845874747 https://www.facebook.com/pages/Avontuur-Implemente/347519218758944?ref=bookmarks Ghrop - R25000; chipper - R17000;
R 15.750
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.