-
loading
Ads with pictures

Skrywers beeld


Top sales list skrywers beeld

South Africa (All cities)
About the product 8vo; pictorial boards; unpaginated (but pp. 72); includes 116 captioned photographs and facsimiles. Near fine condition. Afrikaans text. A pictorial biography of the Afrikaans literary figure who, alongside Elizabeth Eybers, has attained, arguably, the most solid reputation as a poet both locally and internationally."Na'n aanvanklik aarselende groei in die twintigerjare uit die tradisie van die volksliedagtige en eenvoudige liefdesvers ontwikkel Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906-1970) in die dertigerjare tot die leidende figuur van sy generasie en word hy as digter en essayis een van die heel grootste persoonlikhede wat die Afrikaanse letterkunde nog geken het."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 134 Skrywers in beeld: N. P. van Wyk Louw 11 Junie 1906 - 18 Junie 1970 (Books)
See product
South Africa (All cities)
About the product Small 4to; pictorial boards; unpaginated (but pp. 46); includes 84 captioned photographs and facsimiles. Near-fine condition. Afrikaans text.'In sy bekende waardering oor"Jan Celliers as digterlike figuur"gee Van Wyk Louw op 28 Junie 1840 in Die Huisgenoot, kort ná die dood van die digter,'n suiwer perspektief waarsonder begrip vir die volksdigter van destyds al hoe moeiliker word. Celliers kan nie losgedink word van dié tyd wat hom gevorm het nie - die twintig jaar van ontplooiing van die ou Afrikaanse Boerekultuur voor die Tweede Vryheidsoorlog."Van die beste uit daardie vroeër Afrikaanse beskawing was Jan Celliers as mens'n pragtige voorbeeld; dit het hom deurtrek totdat dit deel van sy persoonlikheid was, en sy werk sal altyd die mooiste uiting daarvan bly."' Skrywers in beeld: Jan F.E. Celliers 12 Januarie 1865 - 1 Junie 1940 (F.R. Gilfillan)
See product
South Africa (All cities)
Buy P J SCHOEMAN, SKRYWERS IN WOORD EN BEELD - F V LATEGAN (1 STE UITGAWE 1979) for R45.00
R 45
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.