-
loading
Ads with pictures

Skool en


Top sales list skool en

South Africa (All cities)
Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. - Die verlore eiland Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reëls by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland. Nikkel en Pennie is dadelik agterdogtig toe hulle op die eiland kom. Watter vreemde dinge is by dié skool aan die gang? Hoekom tree madame Spina Webb so vreemd op? En wat is die geheimsinnige Ogopogo? - Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon... - Die towerpotlood Ronnie se senuwees is gedaan. Sy goor pleegouers, oom Mufter en tant Skimmel, gaan 'n muisvalletjie stel. Wat as hulle vir Paulus, Ronnie se hamster, daarin vang? Maar dan gebeur 'n vreemde ding op pad skool toe - Ronnie kry 'n towerpotlood present! Sal die towerpotlood hom en Paulus van die skoolboelies en sy nare pleegouers kan red? This product ships within 3-5 working days.
R 110
See product
South Africa (All cities)
Buy Vry en Bly serie skool leesboek - Die wiel van awontuur - Theron & Groeneweg & Van Bruggen for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Vier Betowerende Stories En Twee Kartonboeke Oor Gans En Annie Se Buitengewone Vriendskap. Wanneer Annie Skool Toe Gaan, Is Gans Veronderstel Om Tuis Te Bly … Maar Hy Het Planne Van Sy Eie! This product ships within 3-5 working days
R 64
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser. Features Summary Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author), Chris Venter (Illustrator) Publisher Best Books Release date 20140430 Pages 24 ISBN 1-77589-252-2 ISBN 13 978-1-77589-252-6
See product
South Africa
 EX SKOOL BIBLIOTEEK HARDEBAND BOEK MAAR NOG IN GOEIE TOESTAND, MERK HIER EN DAAR. TAFELBERG TWEEDE DRUK 1982, 81 BLADSYE                                        
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok. Features Summary Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies... Author Mary Hoffman (Author), Caren van Houwelingen (Editor), Ros Asquith (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130801 Pages 40 ISBN 1-86919-985-5 ISBN 13 978-1-86919-985-2
R 134
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
R 104
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
 Die Judasbok - Dalene Matthee - 1986 - Human & Rousseau - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand. Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar ná aan haar hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit. "As ek uit die skool is, gaan ek... boeke skryf," sê een van haar karakters in Die Judasbok. "En ek sal bekend word." Met hierdie bundel verhale en haar romans Kringe in 'n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in 'n ommesientjie méér as bekend geword - sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.
R 75
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Buks, Kassie en Litte ¿ oftewel die Otters ¿ is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van Horskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters ¿n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie ¿n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ¿n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ¿n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ¿n wafferse held die skone Helene red van verdrinking. Toe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is ¿n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil h nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat? Features Summary Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van Hoërskool Volkstroom. Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100406 Pages 136 ISBN 1-86919-380-6 ISBN 13 978-1-86919-380-5
R 115
See product
South Africa
Was jy bang op jou eerste dag by die skool? Was jy al senuweeagtig om voor die klas te praat? Hoe het jy gevoel? Het jou hart baie vinnig geklop? Lees van Omar en Zinzi, en wat hulle gedoen het toe hulle bang was. Die reeksáAlmal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Format:paperback
See product
South Africa
 Korsies van Growwe Brood - PH Nortje - Outobiografiese Vertellings  - Tafelberg - 1989, eerste uitgawe - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand - Intern: een naam. As jy klaar gelees het, het “jy die korsie van jou bruinbrood in ‘n blikkie turksvystroop geweek agter die koeniebosse by meester Van Rooy se skool”. Later volg sy bundels Sonkant-sketse waarin hy die doen en late van die liewe Wellingtonners met ‘n vonkel in die oog opteken.
See product
South Africa (All cities)
Hardeband boek, Human & Rousseau, 1992. Uit die Engels Aesops Fabels. Ex Herschel Skool Biblioteek boek. Boek mooi na gekyk en in n goeie toestand.    
R 60
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.