-
loading
Ads with pictures

Sharpei te


Top sales list sharpei te

South Africa
Ek het nog 2 tefies oor wat reg is vir n goeie huis.Hulle is nou 7weke oud en raak nou te oulik. Bel of watsapp my gerus vir enige belangstelling...Julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
South Africa
Hulle is reg vir n goeie huis hulle is amper 7weke oud en raak te oulik. Ek het net 2 tefies oor so bel my gerus. Hulle is klaar ingespyt en julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
South Africa
3 weke oue sharpei hondjies 3 teefies en 2 reuntjies eerste inspuiting word toe gedien bel gerus om teleurstellings te voorkom
R 1.500
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.