-
loading
Ads with pictures

Nonna se geheim


Top sales list nonna se geheim

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas... Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Features Summary Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties... Author Alice Pantermuller (Author), Kobus Geldenhuys (Translator) Publisher Human & Rousseau Release date 20140818 Pages 152 ISBN 0-7981-6676-2 ISBN 13 978-0-7981-6676-8
R 142
See product
South Africa
(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
R 104
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit die optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller. Features Summary Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne... Author Anel Heydenrych Publisher The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd Release date 20160229 Pages 244 ISBN 1-4859-0306-8 ISBN 13 978-1-4859-0306-2
R 177
See product
South Africa (All cities)
 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand. In “ Die storie van Monica Peters ” vertel die bruin vrou Monica Peters haar lewensverhaal as memoires aan haar kinders en kleinkinders, wat haar verhaal op band opneem. So sluit die verhaal ten nouste aan by die orale tradisie, waar verbeelding en agterna-interpretasie die vertelling kleur sodat dit moeilik is om tussen werklikheid en verbeelding te onderskei, die vertelwyse naïef en ongesofistikeerd is, die gebeure chronologies gerangskik word en geïdealiseer word en die karakters getipeer is eerder as genuanseerd. Die verteltydperk stem in alle opsigte ooreen met die tyd van apartheid, met Monica wat haar verhaal begin toe sy agt jaar oud was (in 1948, die jaar van die Nasionale Party se bewindsoorname) en dit beëindig in 1994 (die jaar van die demokratiese verkiesing), toe sy 54 jaar oud is. Haar storie is dus baie nou gekoppel aan die storie van die land. Monica word groot in ’n klein dorpie in Transkei waar die kinders van alle rasse steeds saam op die skoolbanke sit en daar rasseharmonie heers. Die nuwe magistraat dwing egter apartheid af en die rasse word op alle gebiede geskei. Monica raak verlief op Eric Richmond, die magistraat se seun, en wanneer sy swanger word trou hulle in die geheim in Swaziland. Na hulle huwelik is vrees en frustrasie hulle daaglikse lot, want hulle moet gedurig ontvlug om uit die hande van die gereg te bly. Hulle stryd teen apartheid neem hulle dan vir 25 jaar in bannelingskap in Londen. Na die vrylating van Mandela keer hulle terug na Suid-Afrika as vry mense. Ten spyte van die algemene bevryding van die bevolking, voel sy haar as bruin vrou steeds vreemd en ontuis in haar eie vaderland. Eric sterf dan in ’n sluipmoordaanval, wat Monica dwing om weer haar prioriteite in oënskou te neem. Haar goeie vriend Franklin, wat reeds baie jare op haar verlief is, stap egter in om die gaping in haar lewe te vul. 
R 55
See product
South Africa (All cities)
Resep Vir Liefde By Dina Botha Chantal Skryf Stomende Liefdesverhale Onder Die Skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder Ontwikkel 'N Dringende Begeerte Om Die Skrywer Te Ontmoet En Chantal Moet Bontstaan Om Haar Geheim Te Bewaar. 'N Dokter Vir Arabelle By Vera Wolmarans Arabelle Se Aantreklike Vennoot In Die Mediese Praktyk Is Meestal 'N Stuurse Vent. Maar Sy Skuld Hom Verduiwels Niks. Dis Net Dat Sy Hartseer In Daardie Baie Bloue Oe Van Hom Vermoed. Ridder Op 'N Vosperd By Bep Du Toit Hannie Is Vasbeslote Om Baasspelerige Mans Te Vermy. Maar Is Matthys Met Sy Teer Aanslag Ook So? Of Is Hy Die Ridder Op Die Vosperd Wat Haar Gaan Toelaat Om Haar Eie Drome Uit Te Leef? This product ships within 3-5 working days
R 69
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.