-
loading
Ads with pictures

Nederlandse


Top sales list nederlandse

South Africa (All cities)
Buy Nederlandse Statebybel / Antique Dutch Bible for R22,500.00
R 22.500
See product
South Africa (All cities)
Buy Nederlandse Statebybel / Antique Dutch Bible for R17,800.00
R 17.800
See product
South Africa (All cities)
Buy Nederlandse Grafische Kunst (Catalogue, in Dutch) for R90.00
R 90
See product
South Africa
1949 hardeband met 255 bladsye in goeie toestand. R46 posgeld in SA.
See product
South Africa (All cities)
Buy DEKKER, Prof. G. - Poesie Uit die Nederlandse Goue Eeu - (Hardeband) for R12.00
R 12
See product
South Africa (All cities)
Buy BOER EN BRIT, AFRIKAANSE EN NEDERLANDSE TEKSTE UIT EN OM DIE ANGLO-BOEREOORLOG for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 11: Leerderboek for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
Buy Uit de Nederlandse lyriek van de drie laaste eeuwen - Francken & Le Roux for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy Boer en Brit - Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo-Boereoorlog for R45.00
R 45
See product
South Africa
Boek nog in baie goeie toestand - Lyk nes die een wat ons in 1964 in matriek moes lees.  .  *N.B.*   If you buy more than one book from me on the same day you only pay R 6 extra postage for each of the additional books -   See what else I have to offer, it might just be worth your while.  
See product
South Africa (All cities)
Pragtige ou boek - geen datum - lyk my so 1950s *N.B.* If you buy more than one book from me on the same day you only pay R 6 extra postage for each of the additional books - See what else I have to offer, it might just be worth your while.  
R 28
See product
South Africa (All cities)
Price: 300.00Edition: First edition, twelfth printDate published: 1979Publishers: Nasou BpkISBN: 0625001605Condition: Hardcover with small scuff marks on the cover and edges. Pages slightly browned due to age. Otherwise Internally in very good condition — very clean and tightly bound.
R 300
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Features Author Ena Jansen (Author), Wilfred Jonckheere (Author) Publisher Protea Boekhuis Release date 19991231 Pages 345 ISBN 0-620-23831-3 ISBN 13 978-0-620-23831-1
R 20
See product
South Africa (All cities)
In baie netjiese toestand. Uitgawe 1977. Achtste, opnieuw bewerkte en aangevulde druk.
R 165
See product
South Africa (All cities)
Buy Scheepsjournael ende Daghregister. Fragmente uit 17de-eeuse Nederlandse skeepsjoernale en n verkor for R200.00
R 200
See product
South Africa
  HARDEBAND EX BIBBOEK IN 'N MOOI TOESTAND.  DAAR IS ENKELE POTLOODAANTEKENINGE IN DIE BOEK AANWESIG. OULIKE FOTOS IN DIE BOEK.  FRAGMENTE UIT 17-EEUSE NEDERLANDSE SKEEPSJOERNALE, 'N VERKORTE WEERGAWE VAN JAN VAN RIEBEECK SE DAGHREGISTER VOLGENS DIE KAAPSE TEKS, DIE DAGBOEK VAN FRANCOIS DE CUIPER, 1725, EN UITTREKSELS UIT LOUIS TREGARDT SE DAGBOEK!    
R 52
See product
South Africa
                                                                                               NO  OVERSEAS  SHIPPING                                                                                                ANDRÉ BRINK Met Nederlandse vertaling van Rob van der Veer   JAN VERMEIREN A FLEMISH ARTIST IN SOUTH AFRICA Tafelberg/Human & Rousseau, Cape Town, (and Lannoo, Tielt), 2000 ISBN: 062 403934 X Text in English and Dutch 133 pp. 295 x 260 mm. Hardback with dust wrapper. Lavishly illustrated in monochrome and colour Book & wrapper in excellent, as new condition.                
See product
South Africa
Hardback. Afrikaans. HAUM/De Bussy. 1922. ISBN: N/A. 206pp with maps. Covers a bit ageworn, a few spots in text, otherwise good copy. The development of the Nederlandse Gereformeerde Kerk in the Cape from earliest settlement times. Afrikaans text. Book No: 25864/1001712
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Muulke, Fing en Jes is glad nie lus om vir die hoeveelste keer te trek nie. Maar wanneer hulle eers die huis van Nege Oop Arms leer ken, wag daar verskeie ontdekkings en avonture op die Nederlandse sussies. Features Summary ’n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes – en van spoke wat wel tot rus gebring kan word. Author Benny Lindelauf (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 254 ISBN 1-86919-819-0 ISBN 13 978-1-86919-819-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad — leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was 'n kollaborateur in die Tweede Wreldoorlog. Die emigrasie is die begin van 'n lewe as buitestaander en vorm later die goue draad in sy skilderye en literre werk. Koning Eenoog is 'n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947—2005), 'n skrywer wat nie net 'n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas — Alan Paton Award en die Frans Kellendonk-prys, Ultramarijn — Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het. Features Summary In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas... Author Toef Jaeger (Author), Zandra Bezuidenhout (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20170522 Pages 248 ISBN 1-4853-0593-4 ISBN 13 978-1-4853-0593-4
R 263
See product
South Africa (All cities)
Splinternuwe hardeband met stofjas en 158 bladsye. R50 posgeld in SA. Ook binne Rietfontein, Rehoboth, Bethanie, Koranna, Griqua, Duitswes, Swapo, Nama....   Bart de Graaff is ’n Nederlandse historikus en joernalis wat ’n besonderse belangstelling in die Suid-Afrikaanse politiek en kultuur het. In 2015 en 2016 het hy verskeie besoeke aan Suid-Afrika en Namibië Namibia gebring. Sy oogmerk was om die nasate van die Khoi-Khoin, synde die eerste “ware mense” van die subkontinent, op te spoor, en aan die woord te stel. Hierdie boek is die resultaat van sy onderhoude. De Graaff kontekstualiseer nie net die geskiedenis van die Khoi-Khoin en haar vele vertakkings nie, maar stel ook bepaalde eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe aan die woord. Daarvolgens word die historiese kyk na legendariese kapteins soos die Korannas se Goliat Yzerbek, die Griekwas se Adam Kok, die Basters se Dirk Vilander, Abraham Swartbooi van die Namas en Frederik Vleermuis van die Oorlams afgewissel met De Graaff se persoonlike reisindrukke en die talle gesprekke wat hy met die waarskynlike nasate van bogenoemde leiers gehad het. In sy onopgesmukte skryfstyl, vol deernis en humor, vertel De Graaff van hierdie ontmoetings en gesprekke en algaande kom die leser onder die indruk van die sistemiese geweld wat teen die Khoi-Khoin oor soveel eeue heen gepleeg is. Dit is ’n belangrike boek wat die geskiedenis en huidige stand van die bruin mense onder hulle landsgenote se aandag bring.  
R 250
See product
South Africa (All cities)
1992 eerste uitgawe groot A4 grootte hardeband met 160 bladsye in nuwe toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook: orrelbou tydens Nederlandse, Britse en Europese tydperke in SA, Green, Hitchcock, Bredell, Lauterbach, orrel, Fuchs, SAOB, De Waard, Pekelharing, konsertsaal orrels, Port Elizabeth, Stadsaal, Pretoria, Johannesburg, Potchefstroom, Odeion, Bloemfontein, Endlersaal, Kerkorrels, skoolorrels, kerke, Gereformeerde kerke, Evangelies-Lutherse kerke, Hervormde, Nederduits Gereformeerd, Presbyterian......
R 220
See product
South Africa (All cities)
  Bestaan uit 3 dele - Pragtige groot swaar boeke - Nederlandse boeke          
R 250
See product
South Africa (All cities)
Geskiedenis van die Nederlandse spoorwee / History of Dutch Railways Taal: Nederlands /  Language: Dutch Al 4 boekies van die reeks / Complete set of 4 24 tot 32 Bladsye elk / 24 to 32 Pages Geen datum, circa 1930 ? / No date Tweedehandse toestand / Second hand condition
R 400
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Weens die resessie in Nederland word Will se vader gedwing om as skeepsbouer in Roemenie te gaan werk. Toe die oorlog uitbreek, moet die gesin vlug en so beland hulle in Soerabaja op die eiland Java in Indonesie. Aanvanklik is hulle betreklik veilig, maar nadat Japan die eiland beset het, word die vrouens in konsentrasiekampe opgeneem. Hier beleef hulle bykans ondraaglike ellende, maar hier bewys die Nederlandse vroue ook van watter stoffasie hulle gemaak is. Die Van Halewijns oorleef die kampe en ook die Indonesiese burgeroorlog wat net na die oorlog uitbreek. Aanpassing na die oorlog is egter baie moeilik en die gesin emigreer uiteindelik na Suid-Afrika, waar Will haar ervarings aan die skryfster toevertrou het. Mariel le Roux het daarvan 'n meesleurende verhaal gemaak: Die uiters moeilike omstandighede, die hartseer en ook die ligter oomblikke word in genoeg besonderhede geskets sodat 'n mens jou daarin kan inleef. Features Summary Wilhelmina: Kampkind op Java, is die merkwaardige ware verhaal van Will van Halewijn, haar moeder en twee jonger sussies tydens en net na die Tweede Wereldoorlog. Author Mariël Le Roux Publisher Protea Boekhuis Release date 20070309 Pages 277 ISBN 1-86919-162-5 ISBN 13 978-1-86919-162-7
R 172
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Muulke, Fing en Jes is glad nie lus om vir die hoeveelste keer te trek nie. Maar wanneer hulle eers die huis van Nege Oop Arms leer ken, wag daar verskeie ontdekkings en avonture op die Nederlandse sussies. Features Summary 'n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes – en van spoke wat wel tot rus gebring kan word. Author Benny Lindelauf (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 254 ISBN 1-86919-819-0 ISBN 13 978-1-86919-819-0
R 153
See product
South Africa (All cities)
1991 A4 size art book paperback in good condition. R65 postage in SA. Nederlandse kuns. Art.   Gerrit Benner (Leeuwarden, 31 juli 1897 – Nijemirdum, 15 november 1981) was een Nederlands winkelier en schilder.  
R 40
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.