-
loading
Ads with pictures

N reis van gister


Top sales list n reis van gister

South Africa (All cities)
Buy Vir Ewig en Altyd Saam: n Reis van liefde, verlies en hoop - Danny Fourie (Paperback) for R50.00
R 50
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
R 190
See product
South Africa (All cities)
Buy Net Voor Die Droogte My Breek, N Reis Na Stories Van Gister - Anoeschka Von Meck for R290.00
R 290
See product
South Africa (All cities)
Buy Gordel van smarag, n reis met Leipoldt - Elsa Joubert for R150.00
R 150
See product
South Africa
Die reis van die Kristen: 'n oorsetting in Afrikaans van die stukke gepubliseer in "De Kerkbode" van 1917 uit die pen van wyle Ds. Geo. Murray Snr. First Edition, Published By: Bybel en Bidvereniging, Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, 1928. Hard Cover, Brown papered boards, black title, author, publisher and publication date to front board, corners are bumped, board are lightly scuffed, corners paper is wearing through, spine is bumped at head and tail, with paper wearing through at the head of the spine, end papers have a little scuffing, pages are yellowing, binding is solid, book is a definite very good Plus. Very scarce, only one edition was published in 1928.
See product
South Africa (All cities)
 LAPA Uitgewers, Eerste druk 2002, PB, VB, no DJ, Gift inscribed on ffep. Based on DSTV program of the same name.   Cover picture may differ from what is shown.
R 120
See product
South Africa (All cities)
2011 sagteband met 240 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA. Reis na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Die styl is toeganklik en opgebreek in kort stukke wat die moeilike onderwerp in 'n baie gemaklike leeservaring omskep. Die titel is gebou op vier fiktiewe karakters se ervaring, en in elkeen eien jy iets van jouself. Jy het begrip vir hul onsekerheid oor besluite van die verlede, die gebrek aan beheer oor hul omstandighede, hul soeke na troos in werk, kos of ongeoorloofde verhoudings, hul onvermoe om alles vir almal te wees en veral vir hul vrees vir verandering. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elke heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid.
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
R 143
See product
South Africa (All cities)
2007 eerste uitgawe sagteband met 252 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Die storie van bruin Suid-Afrikaners, in mikrokosmos beleef op Stellenbosch, soos nog nooit in Afrikaans vertel nie.  Van die beginjare het burgers, slawe en ’n klein klompie vryswartes Stellenbosch saam opgebou. Saam het hulle reeds voor 1700 begin om ’n nuwe taal, Afrikaans, te skep. Saam het hulle op een erf gewoon – met die slaaf wat in die kombuis of buitekamer moes slaap. Dié boek vertel van die hartseer en die skeiding en hoe apartheid op Stellenbosch sy beslag gekry het.  Dié leesbare vertelling is deurspek met die ware verhale van mense soos “Abraham, die slaaf van Matthias Hoffman” (sy rug en bene gebreek tot hy die “genadeslag” ontvang het omdat hy Matthias se huis aan die brand gesteek het) en Manisa, toegewyde moeder wat na vrystelling van plek tot plek reis om haar kinders te gaan soek. Daar is ook sketse van ander sleutelpersone en sleutelgebeure, onder meer die “slag van Andringastraat,” toe wit studente en bruin inwoners handgemeen geraak het.  Nog altyd hier gewees bied ’n fassinerede blik op hoe verhoudinge tussen wit en bruin ontwikkel het en waar dinge skandelik skeefgeloop het. Dit eindig op ’n hoopvolle noot met Stellenbosch se eerste bruin burgemeester en die mense van “die Vlakte” wat met trots hul eie storie die wêreld instuur.
R 90
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatrels dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats verklaar. Die oordeel dryf haar uit haar huis - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan in Plekkie in die son? Features Summary Hierdie keur bevat drie van Ena Murray se heel beste mediese verhale: ?Haar grootste offer?, ?Skaduwees van gister ?en ?Plekkie in die son?. Author Ena Murray Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20171229 Pages 512 ISBN 0-624-08358-6 ISBN 13 978-0-624-08358-0
R 224
See product
South Africa (All cities)
Hierdie titel sal jou help om te verstaan waarom jy leef en wat God se wonderlike plan vir jou is - sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stress beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n boudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu - 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en - verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap. Bedienings en evangelisme uit.
R 28
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie omnibus, wat ng drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied. Features Summary In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, moet Trompie veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer Gerrit Moerdyk... Author Topsy Smith Publisher Human & Rosseau Release date 20181015 Pages 380 ISBN 0-7981-7864-7 ISBN 13 978-0-7981-7864-8
R 129
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary 'n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld... Author Madeleine Mansiet (Author), Valentine Iokem (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20150615 Pages 16 ISBN 1-920660-36-4 ISBN 13 978-1-920660-36-9
R 35
See product
South Africa (All cities)
 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
R 35
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days ’n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgele het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as ’n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: “Om te weet waarheen jy op pad is, moet ’n mens onthou waar jy vandaan kom.” Features Summary Toe haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur... Author Christine Barkhuizen le Roux Publisher Human & Rousseau Release date 20161006 Pages 351 ISBN 0-7981-7488-9 ISBN 13 978-0-7981-7488-6
R 246
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.