-
loading
Ads with pictures

N nag


Top sales list n nag

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig – oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad erens heen en hulle beleef opwindende dinge soos ’n Boekwurmaand in die biblioteek, ’n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie ’n dief vastrek. Features Summary Op 'n luilekker somersaand gebeur allerhande dinge in Wemelstad... Author Rotraut Susanne Berner (Author), Carmen Hansen-Kruger (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 10 ISBN 1-86919-933-2 ISBN 13 978-1-86919-933-3
See product
South Africa
'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid - skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies. Format:paperback Pages:172
R 99
See product
South Africa
Nag van Onheil Casper H. Marais Rooi Jan, No. 18 Rooi Jan en Jeanette bevind hulself in die laer van ’n trek oppad na die noorde, wanneer hulle versoeke ontvang vanaf verskillende persone. Moet hulle saam met Jan Willemse noord trek, óf moet hulle vir tant Siena gaan help, óf moet hulle gaan uitvind waarom Kwambhulo in gevaar verkeer? (Hierdie boek volg op Die Skedeldraers.) • • • Eerste uitgawe, derde druk, 2015. Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 144 bladsye. ISBN: 978-0-9922073-5-9. Geskik vir ouderdomme 12+ jaar.
See product
South Africa (All cities)
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand.   >>>    Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná.  En dan was daar die nag tydens.  Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie.  Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer.  Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure.  Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika.  Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend.  Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.     *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 70
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarn. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog oorleef hulle dit. Een nag en 'n bietjie is 'n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in die land: dit laat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land. Features Summary Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarna. Een weeksaand is Margaretha en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog het hulle albei die nag oorleef... Author Hester Kruger Publisher Human & Rousseau Release date 20161004 Pages 190 ISBN 0-7981-7415-3 ISBN 13 978-0-7981-7415-2
R 189
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary 24-12-1818 – Oukersaand. 'n Klein dorpie in Oostenryk. Armoede vier hoogty. 'n Hulppriester, Joseph Mohr, en 'n onderwyser, Franz Xaver Gruber, wil die mense 'n spesiale geskenk op die heilige aand gee – 'n geskenk van troos en hoop. Author Werner Thuswaldner (Author), Robert Ingpen (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20121101 Pages 32 ISBN 1-920475-69-9 ISBN 13 978-1-920475-69-7
R 65
See product
South Africa (All cities)
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees.  *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – See what else I have to offer, it might be worth your while.    
R 42
See product
South Africa (All cities)
Hardeband met stofomslag. Boek in goeie toestand, binding is stewig en dis skoon binne. Eerste uitgawe, eerste druk 1982 met 123 bladsye. Die omslag toon rakskaafmerke en het 'n skeur, met papierverlies, onderaan rugkant (sien foto). Dis 'n uitsonderlike aangrypende menslike verhaal. Posgeld in RSA = R50.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2017). Ons kombineer posgeld.      
R 14
See product
South Africa (All cities)
N jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in die kusdorpie Visbaai. In haar moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Tot 'n doodgewone aankondiging oor middagete alles verander. Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.
R 150
See product
South Africa
Toe dit vir Amanda duidelik geword het Wim voel nie oor haar soos 'n stiefsuster nie, het sy hom weggestuur en teen haar hart baklei. Nou wil die hart hom nie meer laat voorse nie. Maar nou is dit te laat, want Wim het 'n Noorweegse skoonheid aan sy sy. Is daar nog 'n kans of was daardie een nag onder die sterre net een nag? En ook meer uitvind oor die ma wat haar nie wou he nie. Format:paperback Pages:312
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Elke nag wanneer die raadhuishorlosie van Uilenburg twaalfuur slaan, word die klein spokie wakker. Hy speel en baljaar al om die kasteel en vergaap hom aan die stad in die silwer maanskyn. Een middernag uiter hy sy wens aan sy vriend Oehoe-Sjoehoe dat hy tog so graag die stad in die daglig sou wou sien en, ondanks sy vriend se waarskuwings, probeer hy sy droom bewaarheid. Wanneer sy droom onverwags waar word een dag, is dit nie soos hy dit gewens het nie en allerhande snaakse dinge speel hul af in die stad Uilenburg! Te danke aan die sukses van hierdie verhaal, het die Duitse media in 2013 'n rolprent daarvan vervaardig wat in 2013 verskyn het as Das kleiner Gespenst. Features Summary Elke nag wanneer die raadhuishorlosie van Uilenburg twaalfuur slaan, word die klein spokie wakker. Hy speel en baljaar al om die kasteel en vergaap hom aan die stad in die silwer maanskyn. Author Otfried Preussler (Author), Amelia de Vaal (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140901 Pages 111 ISBN 1-4853-0129-7 ISBN 13 978-1-4853-0129-5
R 158
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.