-
loading
Ads with pictures

N lug


Top sales list n lug

South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK MET STOFJAS. EX BIBBOEK.  DIE INHOUD IS NETJIES!
R 31
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Gnther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die Mnchen-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself. Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo - Berlyn se misdaadpolisie - 'n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo die keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos - 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel. Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019. Features Summary In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie... Author Philip Kerr Publisher Jonathan Ball Publishers SA Release date 20190221 ISBN 1-86842-882-6 ISBN 13 978-1-86842-882-3
R 197
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Op 'n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? 'n Klein chinchilla gaan kuier graag by Tannie Frieda het is nou in 'n penarie. Hoe gemaak as daar gevaar is in die lug om die woonstelblok waar sy woon? Dit is ’n lekker spannende boek wat kinders sal laat omblaai tot op die heel laaste bladsy! Features Summary Op 'n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? Author Sean Taylor (Author), Hannah Shaw (Illustrator), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20111007 Pages 32 ISBN 1-86919-560-4 ISBN 13 978-1-86919-560-1
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar’s ’n storm op pad! Hansie Haas skuil onder ’n vlieer. Maar dit was dalk nie so ’n goeie plan nie... Author Isabella Camino (Author), Delphine Lacharron (Author), Isabella Camino (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20140612 Pages 16 ISBN 1-920660-02-X ISBN 13 978-1-920660-02-4
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.