-
loading
Ads with pictures

Leesboek de


Top sales list leesboek de

South Africa (All cities)
Buy Leesboek over de Gereformeerde Geloofsleer door HE Gravemeijer 1886! for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy Leesboek over de Gereformeerde Geloofsleer door HE Gravemeijer 1886! for R400.00
R 400
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ¿n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies. Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke. Features Summary Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20161101 Pages 16 ISBN 1-77607-097-6 ISBN 13 978-1-77607-097-8
R 46
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Features Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20161101 Pages 16 ISBN 1-77607-105-0 ISBN 13 978-1-77607-105-0
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Features Summary Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Human & Rousseau Release date 20140301 Pages 16 ISBN 1-77589-159-3 ISBN 13 978-1-77589-159-8
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se ¿ taalvermo ¿ ontwikkelingstadium ¿ ervaringswreld ¿ belangstellingsveld en ¿ humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar ¿ oogspan ¿ fraseringsvermo ¿ ervaringsbesit ¿ woordbegrip ¿ sigwoordeskat en ¿ klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar. Features Summary Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140901 Pages 22 ISBN 1-77589-478-9 ISBN 13 978-1-77589-478-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Patroonsin: Ag nee, stoute wind! Sigwoorde: Dae van die week. Aanvangsklanke van dae van die week. Features Summary Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20161101 Pages 16 ISBN 1-77607-083-6 ISBN 13 978-1-77607-083-1
R 52
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermo • ontwikkelingstadium • ervaringswreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermo • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar. Features Summary Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140901 Pages 22 ISBN 1-77589-467-3 ISBN 13 978-1-77589-467-4
R 46
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid - aanvangsklank van elke kleur. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike konsepte en interpretering van oorsaak en gevolg. Features Summary Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20161101 Pages 16 ISBN 1-77607-080-1 ISBN 13 978-1-77607-080-0
R 44
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.