-
loading
Ads with pictures

Leer ken


Top sales list leer ken

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Features Summary Hierdie kleurvolle inleiding tot woorde is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder foto’s en stimulerende vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig. Author Green Android Publishers Publisher Human & Rousseau Release date 20150814 ISBN 0-7981-7021-2 ISBN 13 978-0-7981-7021-5
R 161
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer! Features Summary In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme... Author Louise Smit Publisher Human & Rousseau Release date 20151001 Pages 18 ISBN 0-7981-7058-1 ISBN 13 978-0-7981-7058-1
R 129
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Elke mamma het dit al beleef - as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn... Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie! Features Summary Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help. Author Francois Maree (Editor), Eve Tharlet (Director), Eve Tharlet (Illustrator), Brigitte Weninger (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20050715 Pages 32 ISBN 1-919764-86-0 ISBN 13 978-1-919764-86-3
R 69
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Features Summary Hanna is veertien, amper vyftien. Haar ma, mallerige kunstenaar wat sy is, het weer getrou en besluit die hele familie moet saam gaan vakansie hou om mekaar beter te leer ken – 'n soort familie-wittebrood... Author Marita Van der Vyver Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20080828 Pages 278 ISBN 0-624-04662-1 ISBN 13 978-0-624-04662-2
R 166
See product
South Africa
 Langenhoven 'n lewe - J.C. Kannemeyer (GETEKEN!!) - Tafelberg - 1995, eerste uitgawe, eerste druk  - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon toetand. Leer ken die beminde volkskrywer CJ Langenhoven in JC Kannemeyer se openhartige en by tye skokkende biografie.  Met hierdie lywige bundel het Kannemeyer daarin geslaag om tienduisende brokke inligting te integreer tot 'n boek wat so interessant soos en boeiende roman en sy spannend soos 'n speurverhaal is.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Muulke, Fing en Jes is glad nie lus om vir die hoeveelste keer te trek nie. Maar wanneer hulle eers die huis van Nege Oop Arms leer ken, wag daar verskeie ontdekkings en avonture op die Nederlandse sussies. Features Summary ’n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes – en van spoke wat wel tot rus gebring kan word. Author Benny Lindelauf (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 254 ISBN 1-86919-819-0 ISBN 13 978-1-86919-819-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Na ’n bedrywige dag in die buitelug moet Miko dringend in die bad kom. So reken Mamma altans. Miko sien die saak egter anders. Hy verdwyn, en as hy opgespoor word, oortuig hy Mamma dat bad glad nie ’n goeie plan is nie. Maar dan begin hy tog wonder... Features Summary Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help. Author Francois Maree (Editor), Eve Tharlet (Illustrator), Brigitte Weninger (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20050715 Pages 32 ISBN 1-919764-87-9 ISBN 13 978-1-919764-87-0
R 69
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk. Die 36 studies sal die leser aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die koninkryk. Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel. In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybelhoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir jou verstaan van die Bybel en van God. Elke hoofstuk onthul een lewensveranderende waarheid van God en sluit af met 'n "om te oordink"-gedeelte wat jou sal help om daardie waarheid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks). Features Summary Baie gelowiges wil graag geestelik meer groei. Die Bybelstudie 12 sleutels tot geestelike groei fokus op 12 Skrifbeginsels wat gelowiges se geloofslewe moet kenmerk... Publisher Christian Art Media ISBN 1-4316-2067-X ISBN 13 978-1-4316-2067-8
R 206
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Muulke, Fing en Jes is glad nie lus om vir die hoeveelste keer te trek nie. Maar wanneer hulle eers die huis van Nege Oop Arms leer ken, wag daar verskeie ontdekkings en avonture op die Nederlandse sussies. Features Summary 'n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes – en van spoke wat wel tot rus gebring kan word. Author Benny Lindelauf (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 254 ISBN 1-86919-819-0 ISBN 13 978-1-86919-819-0
R 153
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies. Net soos meer as 'n eeu gelede dien hy as morele leier, 'n sterk figuur waarna mense kan opsien. Maar wie was hy regtig? In Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal leer ken die leser hierdie heldhaftige generaal - nie net as krygsman met briljante taktiek en interessante opvattings oor oorlogvoering en die staat nie, maar ook as mens en gesinsman. Sy verhouding met sy vrou, sy rol as vader, sy uiteindelike tragiese dood en ander persoonlike inligting kom in hierdie pragboek aan bod. Boonop bevat Generaal Koos de la Rey: Die leeu van Wes-Transvaal 'n groot aantal skaars foto's wat die leeu van die Wes-Transvaal in die verskeidenheid rolle en kontekste uitbeeld. Features Summary De la Rey, De la Rey - Generaal Koos de la Rey is weer op almal se lippe. Hierdie veelbesproke held van die Anglo-Boereoorlog geniet saam met Batman en die Ruiter in Swart ikoonstatus onder verskeie generasies.. Author Fransjohan Pretorius Publisher Protea Boekhuis Release date 20070413 Pages 80 ISBN 1-86919-176-5 ISBN 13 978-1-86919-176-4
R 129
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red. Features Summary Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Author Rene Goscinny (Author), Albert Uderzo (Illustrator), Sonya van Schalkwyk-Barrois (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20150715 Pages 48 ISBN 1-4853-0082-7 ISBN 13 978-1-4853-0082-3
R 109
See product
South Africa (All cities)
Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria. Ongeag die feit dat haar student, Elias Bart, die knorrige boer van Bartelheim, die man wat ‘die ding het met die perde’, aanvanklik nie wil saamwerk met waarvoor hy haar laat kom het nie: Om hom verder te kom leer. Die legendariese fete tussen Vliet Vorster, sy 4-manbende, en Bart dreig boonop om in ’n volskaalse konflik te ontaard want Vorster haat die ‘bontspul’ op Bartelheim. Vliet Vorster, voorste boer en burgemeester, wat elke Saterdagaand Die Oog leegdrink en Sondag voor in die kerkgestoeltes sit. Ondanks die dorp se opstand oor Hannah en haar skrywerbroer Abram se teenwoordigheid in die omgewing, die atmosfeer op die plaas wat maar styf is en Hannah se onwillige student groei die waarheid, teerheid en nederigheid – en Hannah leer ’n ander Elias ken.
R 85
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.