-
loading
Ads with pictures

Langs


Top sales list langs

South Africa (All cities)
 Langs Die Kampvuur - Ware Suider-Afrikaanse Stories - Roger Webster - Spearhead - 2003 - Sagteband steeds mooi. In Stories vir die Kampvuur you will find stories of, and about all South Africans. The stories are true accounts of people, events and incidents that shaped and shape the future of our wondrous land. Stories of our land have, for decades been tainted and skewered by political agendas. Now, as our history is brought back into balance, the unbiased stories, the stories of foolishness, bravery, happiness and sadness, can be correctly told. 
R 75
See product
South Africa
 Teo de Witte met sy fyn ontwikkelde speursin, het hierdie boek as een van die mooiste herinneringe aan die 1938 Trek laat groei.Volop swart en wit fotos.Hardeband sonder omslag 1939-sien foto vir inskripsie op skutblad.'Foxing" op skutblad voor en agter in boek.  
See product
South Africa (All cities)
Buy Elders - My 1025 km te Voet Langs die Camino (Afrikaans, Paperback) for R236.00
R 236
See product
South Africa (All cities)
Buy WOELINGE LANGS DIE LIESBEEK - D LAMPRECHT (1 STE DRUK 1974) for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK.  DIE INHOUD IS NETJIES.  PRESTASIEPLAKKER VOOR IN DIE BOEK.  DIE BOEK VERTEL DIE GESKIEDENIS VAN DIE LAERSKOOL GROOTE SCHUUR, KAAPSTAD.   
R 40
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Oom Chris is die baas van Doodsedrif — of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf l versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink. Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, "die gladde nat dier wat hier by jou in die water is". Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf. Maar wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en in 'n vlak graf begrawe? Features Summary Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Author Ben Venter Publisher Protea Boekhuis Release date 20100515 Pages 139 ISBN 1-86919-350-4 ISBN 13 978-1-86919-350-8
See product
South Africa
Reeks van 9 boeke uit die elf. Drama in die nag - se buiteblad makeer. R55 posgeld in SA. Suster Wanda, bruidsluier vir Wanda, sonskyn en skaduwee, langs troebel waters, wieglied, skaduwee oor die kindersaal, Switserse avontuur, die wit masker.
R 360
See product
South Africa
  VAARWEL, OU DRIEFONTEINTJIE - Dricky Beukes Hardeband sonder stofomslag in redelike toestand. Skaafmerkies langs randte. Ligte vlekkies weens hantering. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
See product
South Africa (All cities)
Hardeband, binding stewig, blaaie verbruin om kante. Op bl. 97 en 100 is aan kante langs teks, bruin vlekke, maar beïnvloed nie teks nie. Tweede uitgawe, eerste druk 1980 met 130 bladsye. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018).  Ons kombineer posgeld.
R 14
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Asterode so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. N di slag volg 'n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 - 'n ander gebeurtenis wat die wreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom 'n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het te, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm - jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asi. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval - totdat almal op 'n dag as gelykes in 'n ry ingeval het om vir 'n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie. Features Summary 'n Asteroide so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Na die slag volg 'n onstuimige geskiedenis... Author Francis Wilson (Author), Aniel Botha (Translator) Publisher Umuzi Release date 20170331 Pages 144 ISBN 1-4152-0728-3 ISBN 13 978-1-4152-0728-4
R 144
See product
South Africa (All cities)
    4 x EVERT F. POTGIETER BOEKE,   1) Langs die Buffelpad - Hardeblad met stofjas, 1965? Stofjas en eerste 5 blaaie het ligte vog vlek aan bokant maar geen invloed op drukblok nie. 2) Dolos en Dwaalspoor - Hardeblad met stofjas, 1966, ligte rak-verweer aan stofjas, binne nog mooi. 3) Ervarings op my Voetslaanpad - Hardeblad, geen stofjas, 1ste druk 1988. vorige boekwinkel stempel op skudblad, nog mooi toestand. 4) Tussen Rietbos en Mopanie - 2de druk 1965, hardeblad, geen stofjas, 2 stempels op titelblad, glas merk op voorblad, binne nog mooi. POSGELD: R100 Postnet, R75 Poskantoor of R60 Paxi  
R 200
See product
South Africa (All cities)
  COR DIRKS - 5 BOEKE 1) AREND VAN AS - GEEN DRUK DATUM, GEEN STOFJAS. 2) MOORD WEK MOORD - 1950, GEEN STOFJAS. 3) BLOED IN DIE WESTE - TIEROOG No 6, 1964, MET STOFJAS 4) DIE UILE LANGS DIE LIMPOPO - 1980, MET STOFJAS. 5) JOOF VAN DORINGKOP - SAGTEBAND, 1982 VAN DIE BOEKE HET BOEKWINKEL STEMPELS IN, ASOOK VORIGE EIENAAR NAME. VAN DIE STOFJASSE HET LIGTE RAK-VERWEER EN KLEIN SKEURTJIES. ALMAL NOG IN GOEIE KONDISIE. POSGELD: R100.00 POSTNET / R65.00 PAXI / R75.00 SAPO
R 120
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Asterode so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. N die slag volg 'n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 - 'n ander gebeurtenis wat die wreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom 'n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het te, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm - jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asi. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval - totdat almal op 'n dag as gelykes in 'n ry ingeval het om vir 'n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie. Features Summary 'n Asteroide so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Na die slag volg 'n onstuimige geskiedenis... Author Francis Wilson (Author), Aniel Botha (Translator) Publisher Umuzi Release date 20170331 Pages 144 ISBN 1-4152-0728-3 ISBN 13 978-1-4152-0728-4
R 142
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.