-
loading
Ads with pictures

Kommando n boere


Top sales list kommando n boere

South Africa (All cities)
'n Volk praat met sy leier (Maria Hugo) genommer 253/500 Oor Genl JBM Hertzog. Boere geskiedenis verwant. Hardeband met stofomslag, A4 formaat. Stofomslag het al gebruikskade (sien foto). Die Nasionale Kultuurhistoriese Museum Monografie nr. 3 Eerste uitgawe 1977. Toestand 8/10 See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.  
R 160
See product
South Africa (All cities)
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. 1943 oud-bib hardeband met 172 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook blokhuise, Standerton, Ermelo, Natal, kamplewe, boere op die see, Japie Greyling, Kruger miljoene.....
R 150
See product
South Africa (All cities)
Unknown Edition, Published by Die Boere Staat Komitee, Fontainebleau, Randburg. South Africa, circa 1980. Africana. Paperback, illustrated yellow card wraps, stapled binding, 61 pages contains maps, and facsimile's of photographs. Is un-dated and not marked as to edition.
R 420
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge. Features Summary In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom... Author Robin Binckes (Author), Adri Kotze (Author) Publisher 30 Degrees South Publishers Release date 20141001 Pages 559 ISBN 1-928211-27-5 ISBN 13 978-1-928211-27-3
See product
South Africa (All cities)
 Oemkontoe van die nasie is ’n satiriese terugblik vanuit die jaar 2005 op die Ou en Nuwe Suid-Afrika. In hierdie proses bevind Britse beleidmakers uit die 1800’s hulle onverwags voor die Waarheids- en Versoeningskommissie. Boere uit die Noordelike Provinsie keer die Groot Trek om. Terug Kaap toe, in bakkies met frieskoeie en hoenders agterop, die plaaslike koerantredakteur as trekleier in die Volla voor, die nuwe trekkers vervul met siniese droefheid oor die turfland en wit gras wat agtergelaat word. Histories benadeeldes doen aansoek om as histories bevoordeeldes geherklassifiseer te word. Mense wat in die ou bedeling opponente was, raak ongemerk bondgenote. En die Paarlse Taalmonument se lot as ’n nuttelose spies word finaal verseël. Maar daar is nog Faan Starck, ’n plattelandse onderwyser wie se skryfloopbaan begin met ’n satiriese rubriek in ’n plaaslike koerantjie en ’n storieboek wat per geluk vir hoërskoolleerlinge voorgeskryf word. Sonder dat Faan dit so beplan, word die drukpotlood waarmee hy sy polities verkeerde stories pleeg, skerper, word dit ’n nuwe oemkontoe wat tegelykertyd genadeloos hekel en tragiek blootlê. Dit is nie welkom nie, en Faan se tydsberekening is helaas swak – “ … maar hemel, jou politiek, Starck, waar kruip jy uit? Dis... ’n land met ’n veritabele reënboog van regte waarvoor jy sensitief moet wees.” Oemkontoe van die nasie is ’n polities verkeerde veroordeling van die Nuwe Suid-Afrika en dis ’n boek wat eintlik nie gelees behoort te word nie … 
R 85
See product
South Africa
 HARDEBAND BOEK  -    UITERS GOEIE TOESTAND-     N GROOT BELEGGING EERSTE UITGAWE VAN HIERDIE GESOGTE BOEK     VAN DIE BEKENDE BOERE GENERAAL  GEPUBLISEER 1902 ARDEBAND BOEK -UITERS    HARDEBAND  UITERS GOEIE TOESTAND -  DIE EERSTE UITGAWE  VAN N GESOGTE BOEK   IN 1902 GEDRUK LANK 23.5 CM,BREED 17.5 CM, DIK 3.5 CM   - 508 BLADSYE    
See product
South Africa
 BOEK IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND VIR OUDERDOM - 1904 GEDRUK IN PRETORIA - BEVAT FOTOS EN INLIGTING OOR VERSKEIE TRANSVAALSE KRIJGS- OFFICIEREN (BEKENDES EN MINDER BEKENDES)TYDENS DIE BOERE OORLOG - BAIE SKAARS   LANK - 25 CM, WYD 19CM,DIK 3 CM     208 BLADSYE  
See product
South Africa (All cities)
Ons Kleintjie (Byblad tot Die Boerevrou) November 1930. Sagteband papier boekie 22pp. Val half uitmekaar uit en gevlek bo-aan meeste bladsye. Voorblad los maar alle inhoud blaaie is almal teenwoordig en leesbaar. Interessante inhoud gemik op kinders en sluit in Pretoria se verjaardag, ens. Bv "Potchefstroom is die eerste dorp wat in Transvaal  aangele is en het sy naam gekry van generaal Andries Hendrik Potgieter. Al wat 'n mens dit kan laat dink is die eerste woord, Pot, maar die "chef" staan vir hoof en stroom vir die Mooirivier." Voortrekker, Boere, Kultuur geskiedenis inhoud. See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 60
See product
South Africa (All cities)
Die NG Kerk Bloemfontein-Oos 1930-1980 (Dr IL Ferreira) Met oorspronklike brief van outeur aan Prof PB (Flip) van der Watt: "Beste Flip, hiermee 'n eksemplaar van ons eerste publikasie..." Boere, Vrystaat, Kerk, Gemeente en kontrei geskiedenis Netjies ongeveer A4 sagteband. Geen name of inskrywings. Goeie toestand, 8/10 See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 125
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.