-
loading
Ads with pictures

Kode


Top sales list kode

Kirkwood (Eastern Cape)
Kode 14 drywer gesoek vir sitrusplaas. Dis 'n seisoenale pos wat tot September 2021 sal duur. Die persoon moet sober gewoontes hê en bereid wees om saans en tydens naweke te werk. Epos CV's na atmar@srvalley.co.za
See product
Paarl (Western Cape)
Logistieke maatskappy in Paarl is opsoek na n betroubare kode 14 drywer wat Voldoen aan die volgende kriteria: - Moet n geldige Suid Afrikaanse ID besit - Woon in Paarl, Wellington of Franschoek - Ouer as vyf en twintig (25) wees - Kennis he van koelkaste - Tenminste drie (3) jaar ondervinding as n kode 14 drywer - Nugter Gewoontes Stuur jou PDP en kontak besonderhede van tenminste twee verwysings na info@jjrlogistics.co.za of SMS na 0784584339.
See product
South Africa
Ek het onlangs my kode 14 rybwys gekry en soek ondervinding.As enige iemand my daarmee kan help laat my asb weet.My cel nommer is
See product
Paarl (Western Cape)
Posisie beskikbaar by uitvoer tafeldruiwe maatskappy vir 'n Landbouwerker met 'n kode 10 vragmotor lisensie met PDP. Stuur asb cvs na ellainev@gmail.com of FB messanger HFF Vriende.
See product
Welkom (Free State)
kode 14 drywer met 11jaar ondervinding op langpad enige trok al gery soek local werk asb
See product
Paarl (Western Cape)
Drywer Kode 10 en geldige PDP. In Landbou industrie. Woonagtig Paarl/Wellington Sober gewoontes geen kans vatters. Epos CV na farmaansoeke@gmail.com
See product
Cullinan (Gauteng)
Gesoek drywer om een keer per week Gansbaai toe te ry van Cullinan af.
See product
South Africa
Ons is op soek na 'n leerling- winkel assistent, moet kode 8 bestuurslisensie, ervaring in die soek na mariene vis en tropiese vis sal n voordeel wees. moet vlot in Engels en Afrikaans wees. moet 'n gemotiveerde persoon wat vertroue waardig en gretig om te leer. e-pos 2 bladsy CV slegs met afskrif van ID of faks na
See product
South Africa
Ons is op soek na 'n leerling- winkel assistent, moet kode 8 bestuurslisensie hê, moet vlot in Engels en Afrikaans wees. moet 'n gemotiveerde persoon wat vertroue waardig en gretig om te leer. e-pos 2 bladsy CV slegs met afskrif van ID of faks na
See product
South Africa
Training Company in Vdbp is looking for TETA and CETA accredited assessors for Transport, Construction and first aid training Contact: + * Urgently looking for QC Level 1 Contact: + * Transport Company in Vdbp is looking for a Lady for Office work + * Urgently looking for a Code 14 Drivers with DGP and PDP Contact: + * Pos vir n Kode 10 Drywer beskikbaar, moet 40 en ouer wees met ervaring +
See product
South Africa
OPSOEK NA PLAASVOORMAN OP SITRUS PLAAS TUSSEN CLANWILLIAM EN CITRUSDAL.VEREISTES ONDERVINDING IN BOERDERY ASOOK KODE 14 LISENSIE. VIR MEER INFORMASIE E-POS ASSEBLIEF NA
See product
South Africa
ToesighouersPos in Brackenfell beskikbaar vir persone met kode 8 lisensie met ondervinding van toesighouding en basiese onderhoud. Ideaal vir vroee afgetredenes/ afgelegde persone bo 40. Moet met beide klante en werknemers goeie verhoudinge handhaaf en produktiwiteit verhoog. Moet bereid wees om naweke te werk. Salaris sal bespreek word in onderhoud. Stuur asb CV.
See product
South Africa
Richard hier ek wil net graag uit vind of u eenage vakante poste beskikbaar het ek stel baie belang in die tiepe werk ek het n kode 14 leerling lisensie en ek is 19 jaar oud en ek sal dit wardeer as u my n kans kan gee om my self te bewys as u eenage poste oop het baie dankie Richard.
See product
Pretoria (Gauteng)
Goeie dag Ek is 'n 33 jarige man opsoek na drywers pos in pretoria omliggende gebied. Ek is ook bereid om Langure te werk, het kode 14 lisensie my pdp het verval maar kan weer hernu word. Asseblief as enige iemand my net kans kan gee om myself te bewys. Ek kan ook mechanical werk doen, het net nie papiere daarvoor nie, ek is baie handig met my hande, en nog vol energie. Ek is onmiddelik beskikbaar George 813 - show phone -
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Soek werk vir my trok. 8ton tautliner. Ek ry self. Is bereid om cross boarder ok te ry. Het n paspoort. Kode 10 met pdp. Kontak my op 832 - show phone - of 832 - show phone -
See product
Lichtenburg (North West)
Vakante pos by 'n gevestigde trekker handelaar in Lichtenburg, vir 'n administratiewe/verkoopspersoon. Pos is onmiddelik beskikbaar. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Rekenaarvaardig (word, excel), Pastel accounting kennis, ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels), kode 8 met eie vervoer, ondervinding in verkope, uitstekende menseverhoudings, sal ook verantwoordelik wees vir bemarking van die besigheid (facebook, website, ens). Voorkeur sal gegee word aan persone met 'n landbou agtergrond. Stuur CV's per epos aan cvagrivista@gmail.com
See product
Ceres (Western Cape)
Boplaas 1743 Landgoed verlang die dienste van ’n persoon vir onderstaande vakature by hul Ceres (Dankbaar) plaas: Vragmotor Drywer Hierdie is ’n permanenete aanstelling en sal die posbekleer aan die Junior Produskie bestuurder rapporteer. Minimum kwalifiserende vereistes: · Graad 12 · Moet in besit wees van ‘n geldinge kode 14 bestuurs lisensie asook PDP · 5 jaar werkservaring in ’n soorteglyke posisie · Sober gewoontes · Goeie menseverhoudings en kommunikasie vaardighede · Suksesvolle kandidaat sal goeie tydsbestuur moet kan toepas en onder druk kan werk Ons bied ’n mededingende vergoedingspakket aan. Sluitingsdatum van aansoeke: 30 Oktober 2020 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Rig volledige CV aan: Die Menslike Hulpbron Bestuurder E-pos: hr@boplaas1743.co.za Navrae: (023)3170040 Indien u teen 6 November 2020 geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asb. dat u aansoek nie suksesvol was nie.
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
Paarl (Western Cape)
Voorman / Drywer gesoek in landbou industrie met KODE 10 en geldige PDP. Woonagtig wees in Paarl / Wellington. Moet so gou as moontlik kan begin. Stuur CV na cvfarmaansoeke@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Drywer Gesoek met kode 10 En geldige PDP Moet woonagtige wees in Paarl/Wellington Sober gewoontes GEEN KANS VATTERS. Epos CV na: cvfarmaansoeke@gmail.com
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.