-
loading
Ads with pictures

Karl kielblock lafras


Top sales list karl kielblock lafras

South Africa (All cities)
Buy Karl Kielblock - Lafras Cuyper en die Hirondelle for R70.00
R 70
See product
South Africa
Die Vreemdeling - Karl Kielblock -1ste Uitgawe 3de druk - 1941 Hardcover With no Dust Jacket I send by Ord inary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies. For Condition see images below. Please quote Username or order number when making a payment  
See product
South Africa (All cities)
Rebel (Karl Kielblock) Roman met die Tweede Vryheidsoorlog as agtergrond. Soos in die voorwoord gelees kan word, is die gebeure op werklike gebeure gebaseer. Hardeband met stofomslag, toestand 8/10. Geen name of inskrywings. Tweede druk 1971 Enigste probleme is gebruikskade aan voorblad (sien foto hierbo bv. bokant die "R" van "Rebel" See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Wraak van Jasper le Feuvre -- Karl Kielblock for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy MOORD IN ARKADIA - KARL KIELBLOCK (3 DE DRUK 1966) for R35.00
R 35
See product
South Africa
Hardeband boek sonder stofomslag in goeie toestand. Een van minder volop Karl Kielblocks.        
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die derde boek in die reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur! Tydens die Napoleontiese oorloe word Lafras gevra om 'n Franse gesant na Indie te neem aan boord sy korvet, Hirondelle. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer. Features Summary Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu... Author Karl Kielblock Publisher Protea Boekhuis Release date 20151101 Pages 199 ISBN 1-4853-0351-6 ISBN 13 978-1-4853-0351-0
R 163
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Lafras Cuyper se opdrag is om die skone gravin Yvette Fremont na Napels te neem. Die gravin verdwyn egter spoorloos ¿n dag voor hul vertrek. Lafras laat geen steen onaangeroer om haar op te spoor nie. Hy plaas selfs sy eie lewe en sy geliefde skip, die Hirondelle, op die spel. Maar is dit nie al te laat nie? Features Summary Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu... Author Karl Kielblock Publisher Protea Boekhuis Release date 20170501 Pages 206 ISBN 1-4853-0363-X ISBN 13 978-1-4853-0363-3
See product
South Africa
 2de Uitgawe 1ste Druk 1983.  Geen stofomslag.  Rakskaafmerke aan buitekant van boek.  Toekenningplakker voor in boek.  Res van boek skoon en netjies. Posgeld R50 SAPO of R99 Postnet na Postnet.
See product
South Africa (All cities)
In goeie leestoestand. R65 posgeld in SA. Vaandrig Freyn, rivier van drome, die helder stad, die erfenis, skuil in die skaduwees, mooier as die blomme.
R 85
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK MET STOFJAS.  DIE INHOUD IS NETJIES. STOFJAS TOON VERWERING.  
R 22
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK IN N MOOI TOESTAND.  NAAM VAN VORIGE EIENAAR VOOR IN DIE BOEK.  
R 28
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in die reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur! Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil na die eiland waar 'n skat begrawe le, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer. Features Summary Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu... Author Karl Kielblock Publisher Protea Boekhuis Release date 20150515 Pages 204 ISBN 1-4853-0348-6 ISBN 13 978-1-4853-0348-0
R 163
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.