John deere 91cm

-
loading
Ads with pictures

JOHN DEERE PLANTER FOR SALE

John Deere row vacuum planter. 91cm spacing. Liquid fertiliser system. Liquid insecticide system. Very good condition. John Deere ry vakuum planter. 91cm spasiëring. Vloeibare kunsmis stelsel. Vloeibare insekdoder stelsel. Baie goeie toestand.
Nylstroom (Limpopo)

R 140

JOHN DEERE NO TILL PLANTER

John Deere No-Till Planter, 6Ry, 76cm. (Verskuifbaar na 91Cm). Baie goeie toestand. Prys - R plus btw. Skakel Rudi Nel - . www.rudinel.co.za
South Africa

R 365.000

JOHN DEERE 9400

2004 John Deere 9400 8731 Engin ure 6562 Drom ure 18ft John Deere Rigid tafel met sonneblom toestel 6ry 0.91cm plukkerkop R485 000 + btw Noord Kaap ☎ 079 375 4310
Cape Town (Western Cape)

R 485.000

JOHN DEERE RY VINGER PLANTER MET MONITERING STELSEL

Kunsmis liter Tank op Vloeibaar Goeie kondisie Reg om te werk 76cm of 91cm ry spasieringverstelbaar Leandra area
South Africa

R 42.000

2013 JOHN DEERE 1750 6RY VAKUUM PLANTER

2013 John Deere 1750 6Ry Vakuum Planter, 91cm. Monitor. Vloeibaar, kunsmispomp met monitor glasies. Gifstpuite met giftenk. Puik Toestand. Prys - R395 000,00 plus btw. Skakel Rudi Nel - 0823389208. www.rudinel.co.za
Cape Town (Western Cape)

R 395.000

2015 JOHN DEERE 606 C PLUKKERKOP

2015 John Deere 606 C Plukkerkop, 6Ry, 91cm. Slegs een seisoen gestroop. Puik Toestand! Prys - R485 000,00 plus btw. Skakel Rudi Nel - 0823389208. www.rudinel.co.za
Cape Town (Western Cape)

R 485.000

P634- JOHN DEERE MAXEMERGEPLUS

P634- John Deere MaxEmergePlus. 8 ry Vinger planter. 91cm. Reg vir plant. R160 000 voor btw. Ermelo omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 060 943 6247
Vredefort (Free State)

R 160.000

P755- JOHN DEERE 608C

P755- John Deere 608C 91cm. 8 Ry. Tafel is reg vir stroop. Baie netjiese toestand. R225 000 voor btw. Parys omgewing. Skakel gerus vir meer inligting. 0609436247
Frankfort (Free State)

R 225.000

JOHN DEERE 608C 8RY 91CM TAFEL X2 BESKIKBAAR

Twee beskikbaar. Goeie kondisie. R395000 elk + btw Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za Middelburg
Middelburg (Mpumalanga)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.