-
loading
Ads with pictures

En goud n


Top sales list en goud n

South Africa (All cities)
Vryheid en Mag, 'n Oorsig (Hoofsaaklik) van Die Tydvak 1763-1918 - P.H.S. van Zijl (signed DJ Opperman) Nasionale Pers Beperk, 1933. Condition: Good (three pages with folds in bottom right corner).
R 600
See product
South Africa (All cities)
Buy Byderwets en Byderwoords: `n Bybeldagboek vir Eietydse Mense. 1985. H/B. for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand met stofomslag. 117 p. Eerste uitgawe 1979. ("Hierdie studie verskyn as `n afsonderlike uitgawe by geleentheid van D.J. Opperman se 65ste verjaardag op 29 September 1979")  [Posgeld = R55.00]
R 250
See product
South Africa (All cities)
  n Toevlug in die Weste - Leon Rousseau - Rubicon - 1993 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Leon begewe hom in 1992 met sy ’n Toevlug in die Weste op die gebied van die politiek. Hierin raak hy ’n teer snaar by baie Suid-Afrikaners aan, veral met die 1994-verkiesing destyds op hande: naamlik dié van ’n “billike verdeling van die land”. Leon is nie skaam om ’n Afrikaner genoem te word nie en hy was reeds vanaf die jare sestig teen die destydse apartheidsbeleid, en in ’n Toevlug in die Weste vra hy vrae oor of ’n eenheidstaat soos dit afgehandel is, wenslik is. Hy doen aan die hand dat almal met ’n Wes-Kaapse oorsprong, wat alle Afrikaanssprekendes insluit, hul heil eerder soek in een of twee outonome state in die weste van die land. (Theuns van der Westhuizen, Die Burger, 29 Maart 1994)
R 175
See product
South Africa (All cities)
 'n Vurk in die Pad - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 2009 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand. Hierdie memoir is, soos André P Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe. 
R 255
See product
South Africa
'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid - skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies. Format:paperback Pages:172
R 99
See product
South Africa
'n haan vir Elounda - Jan Rabie  Hulde aan 'n Kretense dorpie Publisher:  1975 Human en Rousseau                                                                                                      Binding: Hardcover Number of pages: 147 Condition:   Good,  no  Dust cover,                                                I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  ,
R 20
See product
South Africa
 'N RUSPLEKKIE VIR MOORD - Nicolaas W. Hanekom Hardeband met stofomslag in redelike toestand. Skaafmerke aan randte met skeurtjies aan stofomslag. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 15
See product
South Africa
 'N SEISOEN VAN GENADE - Solly Ozrovech Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 25
See product
South Africa (All cities)
 'N VREDESOFFER VIR CHARON - Susanna M. Lingua Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Ligte verweer aan stofomslag. Kleeflintmerke aan binnekant van omslag. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 20
See product
South Africa
 Hardeband met geskeurde stofomslag stempel en celotape merke in binneblad andersins in redelike goeie toestand
See product
South Africa (All cities)
Buy n Tuin vir n kind - Schermbrucker - Idees en projekte vir kinders en ouers for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar n die eb weer ’n gety; n die winterdood weer lentelewe; n die val weer opstaan; n die leed weer vreugde. Dieselfde maand wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe. Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees? Op sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar laai. Features Summary In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe; ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Author Jan Nel Publisher Protea Boekhuis Release date 20110713 Pages 134 ISBN 1-86919-305-9 ISBN 13 978-1-86919-305-8
R 153
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Mamma se vriendin het onlangs gevra: ¿Nou, wat sal dit wees?¿ Mamma het geantwoord: ¿Gesond!¿ En Pappa het ges: ¿¿n Hond sal dit beslis nie wees nie!¿ Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ¿n hond nie? Daar is mos al ¿n kind! Maar ons kort ¿n hond. Features Summary Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Author Martin Baltscheit (Author), Katja Kamm (Author), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 48 ISBN 1-86919-391-1 ISBN 13 978-1-86919-391-1
R 124
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig – oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad erens heen en hulle beleef opwindende dinge soos ’n Boekwurmaand in die biblioteek, ’n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie ’n dief vastrek. Features Summary Op 'n luilekker somersaand gebeur allerhande dinge in Wemelstad... Author Rotraut Susanne Berner (Author), Carmen Hansen-Kruger (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20130121 Pages 10 ISBN 1-86919-933-2 ISBN 13 978-1-86919-933-3
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.