-
loading
Ads with pictures

Elke man


Top sales list elke man

South Africa (All cities)
Buy Elke Man se Klein Swart Boekie oor Balans - Hannes Burger for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Taschenbuch Deutsch,German. Rowohlt. 2009. 59 Seiten. Sehr gut erhalten. Es koennte so schoen sein. Die Mutter ist gut beieinander, die Tochter erfolgreich. Aber: man ist sich nicht gruen. Worueber man sich streitet, weiss Nina nicht so genau. Doch als die Mutter sie unerwartet auf einer Reise nach Mailand begleitet, klaert sich so einiges.Feinfuehlig beschreibt Elke Heidenreich das diffizile Geflecht zwischen Mutter und Tochter und zaubert eine so traurige wie troestende Geschichte vom Glueck und Unglueck in der Liebe.Mit bissigem Witz und doch voll Waerme.
R 50
See product
South Africa (All cities)
  Langverlof - Annemari Coetser - Tafelberg - 2008 - Baie mooi toestand. ’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?
R 65
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man en vier dogters naby Giessen. In al haar boeke merk 'n mens haar besondere begrip van kinders op. Die storie is perfek vir selflees en voorlees. Features Summary Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie? Author Antje Damm (Author), Antje Damm (Illustrator), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110805 Pages 24 ISBN 1-86919-483-7 ISBN 13 978-1-86919-483-3
R 48
See product
South Africa
Wanneer Vroue vir hul mans bid - Stromie Omartian 2001 Agter elke suksesvolle man, kniel 'n biddende vrou     Date:2001 Binding: Softcover Number of pages: 236 Condition:  Good,  pen message on page 1 ISBN: 1-86823-401-0                                                               I have more books in This Category   I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.  
R 35
See product
South Africa (All cities)
Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen; Wintersop, bredies en brood, vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van lndbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ' n plaas in die platteland of in die stad woon. 2008 groot sagteband met 204 bladsye in mooi toestand. R65 posgeld in SA.
R 120
See product
South Africa (All cities)
Op Pelgrimshoop, ’n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt haar voete weer na ’n verbryselende verhouding wat sy agterlaat in Pretoria. Ongeag die feit dat haar student, Elias Bart, die knorrige boer van Bartelheim, die man wat ‘die ding het met die perde’, aanvanklik nie wil saamwerk met waarvoor hy haar laat kom het nie: Om hom verder te kom leer. Die legendariese fete tussen Vliet Vorster, sy 4-manbende, en Bart dreig boonop om in ’n volskaalse konflik te ontaard want Vorster haat die ‘bontspul’ op Bartelheim. Vliet Vorster, voorste boer en burgemeester, wat elke Saterdagaand Die Oog leegdrink en Sondag voor in die kerkgestoeltes sit. Ondanks die dorp se opstand oor Hannah en haar skrywerbroer Abram se teenwoordigheid in die omgewing, die atmosfeer op die plaas wat maar styf is en Hannah se onwillige student groei die waarheid, teerheid en nederigheid – en Hannah leer ’n ander Elias ken.
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop, weg van elke dag se sleur by BoekWeb en haar man se speurderwerk. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word, moet sy egter spartel om uit die web te kom – haar kind moet van die spinnekop gered word. In Naomi Meyer se debuutroman word die Boland, SA en ons almal se brandpunte helder verlig. Features Summary Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word... Author Naomi Meyer Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20170310 Pages 333 ISBN 0-7958-0120-3 ISBN 13 978-0-7958-0120-4
R 236
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.