-
loading
Ads with pictures

Dragtige verse


Top sales list dragtige verse

Bloemhof (North West)
Twee eerste kaller verse.getoets vir dragtigheid.top kwaliteit bees. R 15000 stuk ohb
R 15.000
See product
Rustenburg (North West)
Goeie Dag. Kommersiele rooi Brahman verse in die mark, verse is tans tussen PU 14-18 n seun van CCCC 08 110. CCCC 08-110 is n koei wat al menigmale gespoel is en is die moeder van top diere in die Brahman omgewing. Verse is moontlik dragtig, dragtigheid sal besvestig word indien die koper so versoek. Verse se ente is almal op datum en verse het S19 gekry. Hulle loop in strawwe hartwater gebied. Diere loop in Rustenburg omgewing. 8 x Moontlike Dragtige verse @ R17 500.00 plus BTW. Vir enige navrae kontak my gerus op 083 636 2314.
R 17.500
See product
Paarl (Western Cape)
Koei met kalf, dragtige verse en oop verse. Paarl area 0842234036
R 1
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.