-
loading
Ads with pictures

Christiaan barnard een lewe


Top sales list christiaan barnard een lewe

South Africa (All cities)
1969 hardeband en 417 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA. Stofjas het merke rondom sye. Naam in ink voorin.Chris barnard die hartpionier se biografie.
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Christiaan Barnard Hartaanvaal Alle Hoop op Lewe for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy PROF CHRISTIAAN BARNARD - HARTAANVAL ALLE HOOP OP LEWE 1STE ED & SO LANK DIE HART KLOP HANS KILLIAN for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Prof Christiaan Barnard. Hartaanval: Alle Hoop op Lewe (hardeband) for R30.00
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy HARTAANVAL, ALLE HOOP OP LEWE - PROF CHRISTIAAN BARNARD (1 STE DRUK 1971) for R40.00
R 40
See product
South Africa
Hardeband boek in goeie toestand met stofomslag in redelike toestand.
R 34
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.