-
loading
Ads with pictures

Chris smit en


Top sales list chris smit en

South Africa
Chris Barnard Duiwel in die Bos CNA prys 1968 Herzog prys 1973
See product
South Africa (All cities)
Buy Chris Esterhuyse: Tant Hannie, die Pomperdoes en die Pos-mouter. Kaapstad, 2004. for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Losskrums en loopdoppe. Staaltjies uit die rugbywereld. Chris Schoeman en Frik Du Preez for R130.00
R 130
See product
South Africa (All cities)
Buy Grens, n verhaal van verlies en genesing - Leonette Smit for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Swart Verstedeliking. Proses, Patroon en Strategie. - P Smit and J J Booysen. for R350.00
R 350
See product
South Africa (All cities)
Buy Swart Verstedeliking: Proses, Patroon en Strategie | P. Smit & J. J. Booysen for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Engele in die Vreemde, Chris Schoeman, 2013, (Hard Cover, Out of Print, NEW) Engele in die Vreemde Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie fassinerende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe, sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewinge en rampspoed terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans in hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed. -     Also available in English from KAROOBOEKE/KAROOBOOKS     Author: Chris Schoeman » Title: Engele in die Vreemde » ISBN: 9781770225022 » Format: Hardcover with dustjacket » Release Date: April 2013 » Imprint: Zebra Press » Pages: 264  
R 220
See product
South Africa
Author: Annette Human en Chris Wagner Publisher: Human & Rousseau (1998) ISBN-10: 0798137827 ISBN-13: 9780798137829 Condition: Very good. Bumps to the corners of the boards, otherwise contents are bright, clean and tightly bound. Binding: Hardcover Pages: 176 Dimensions: 28.5 x 22.2 x 1.5 cm +++ by Annette Human en Chris Wagner +++ Spyskaarte vir elke seisoen (Afrikaans) | Annette Human en Chris Wagner. 56 Spyskaarte met 280 smulresepte vir raadop kosmakers.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Swart Kat slaan neer en ander avonture - Chris Sasner for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Piet-my-vrou en Nagspel [2 toneelstukke] -- Chris Barnard for R37.00
R 37
See product
South Africa (All cities)
Hardeband in goeie toestand, feesuitgawe by herdenking van die 150ste verjaarsdag van die Bybelgenootskapsbeweging in Suider-Afrika. Uitgegee 1970 met 275 bladsye en s/w foto's. Posgeld in RSA = R55.00 (nuwe Pk tariewe vanaf 1/4/2018). Ons kombineer posgeld.
R 20
See product
South Africa (All cities)
Studies in die pedagogiek en wysbegeerte.  Opgedra aan prof C K Oberholzer as gedenkskrif by sy 75e verjaarssdag. 138 bladsye. In mooi toestand. Naam in ink voorin. R60 posgeld in SA.
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy VERLORE ONSKULD, SUID-AFRIKAANSE KINDERS WAT MOOR EN ROOF - CHRIS KARSTEN (1 STE UITG 2007) for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
no d/w but with printed illustrative boards Edition: 1st, SA edition Publisher: Chris van Rensburg Binding: Hardcover
R 140
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.