Beste ding popcorn
Top sales list beste ding popcorn
South Africa (All cities)
Die beste ding Since Popcorn. (Sagteband) Van 'n raw-deal na 'n God-Deal. Outeur. Maretha Maartnes saam met Hendrik Rocher Die boek is in 'n goeie toestand.
R 30
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dit is die sewentigerjare. Nelle Dreyer is negentien jaar oud en bly in die Kaap. Nadat sy as Maties se sjampanjenooientjie gekroon is, droom sy net van een ding: om topmodel in Europa te wees. Sy sou gou uitvind dat dit nie maklik is nie. Sy neem die leser terug na haar kinderjare, haar jongmeisiejare, die verlies van haar maagdelikheid en die kort, uitbundige studentelewe wat sy gehad het voor daar deure oopgegaan het oorsee. Uiteindelik is dit 'n bitter eerlike werk. Nelle was jonk in die dae van die sogenaamde seksrevolusie, en sy het daardie vryheid ten volle omarm. Maar, seksuele vryheid het gevolge en die manuskrip is ook ontsettend eerlik oor die hartseer tye wat Nelle beleef het. Voorbladnooi is haar storie, met die mooi, met die hartseer. Features Summary In hierdie outobiografie vertel Nelle hoe 'n gewone Afrikaanse sjampanjenooientjie die internasionale modelwerk betree het. Van die beste fotograwe ter wêreld het haar afgeneem en haar lyf het al superontwerpers se klere ten toon gestel. Author Nelle Dreyer Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 399 ISBN 1-86919-505-1 ISBN 13 978-1-86919-505-2
R 186
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik, kan in n stap in die regte rigting verander word indien jy oor die nodige gereedskap beskik om die verlies in n aanwins te omskep. In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna 50 jaar se leierskapervaring. Hy put uit hierdie leierskap-ervaring om te wys waarom sommige mense suksesvol is ten spyte van probleme, mislukking en verlies. Hy bespreek elf elemente wat die DNS uitmaak van sulke mense, naamlik: Nederigheid Die gees van leer; Realiteit Die oorsprong van leer; Verantwoordelikheid Die eerste stap van leer; Verbetering Die fokuspunt van leer; Hoop Die motivering van leer; Onderrig Die roete van leer; Teespoed Die katalisator van leer; Probleme Die geleentheid van leer; Slegte ervarings Die perspektief van leer; Verandering Die prys van leer; Volwassenheid Die waarde van leer. Dit verg dissipline om die regte ding te doen wanneer iets skeefloop en soos John Maxwell dikwels daarop wys: Ondervinding is nie die beste leermeester nie, hersiene ervaring is. Features Summary New York Times topverkoperskrywer, John C. Maxwell, is van mening dat die grootste lewenslesse uit verliese spruit. Enige terugslag, professioneel of persoonlik... Author John C. Maxwell Publisher Struik Christian Books Release date 20140201 Pages 199 ISBN 1-4153-2621-5 ISBN 13 978-1-4153-2621-3
See product