-
loading
Ads with pictures

Ander kant


Top sales list ander kant

South Africa (All cities)
Buy Aan die ander kant van die stad - Herman Wasserman for R70.00
R 70
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”). In die gedig “Muizenberg, renovator's dream” word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in “You'll always find me in the kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet:/In kombuise word dit opgekook.” Features Summary In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Author Andries Bezuidenhout (Author), Andries Bezuidenhout (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140301 Pages 77 ISBN 1-4853-0072-X ISBN 13 978-1-4853-0072-4
R 143
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days 'Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.' Wit issie 'n colour nie is 'n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en 'n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans. Features Summary 'n Versameling stories oor die lewe in 'n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag... Author Nathan Trantraal Publisher Kwela Books Release date 20180212 Pages 157 ISBN 0-7957-0798-3 ISBN 13 978-0-7957-0798-8
R 198
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe? Hendrik Potgieter, Gert Maritz en Pieter Retief is die leiers wat moet besluit. Pieter Retief kom met die idee om sommer oor die Drakensberg te trek. “Holderstebolder” is al die waens oor die berg, maar wat anderkant wag, is die Bloukransmoord en Dingaan se moordkoppie … Features Summary Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe? Author F.A. Venter Publisher Protea Boekhuis Release date 20170901 Pages 390 ISBN 1-4853-0733-3 ISBN 13 978-1-4853-0733-4
R 239
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Gnther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die Mnchen-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself. Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo - Berlyn se misdaadpolisie - 'n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo die keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos - 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel. Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019. Features Summary In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie... Author Philip Kerr Publisher Jonathan Ball Publishers SA Release date 20190221 ISBN 1-86842-882-6 ISBN 13 978-1-86842-882-3
R 197
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.