-
loading
Ads with pictures

Afrikaanse verse


Top sales list afrikaanse verse

South Africa (All cities)
 HARDEBANDBOEK WAT NOG NETJIES IS.  BEKENDE DIGTERS SOOS: APANNEVIS; C P HOOGENHOUT; S J DU TOIT; J CELLIES GUSTAV SPRELLER EUGENE NIELEN MARAIS EN NOG MEER....  
R 32
See product
South Africa (All cities)
Buy Stories op rym- Keur van vroeë Afrikaanse verhalende verse deurPieter W. Grobbelaar for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Boek nog baie mooi maar het wel 'n netjiese geskenkboodskap binne.   >>>     “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.       * Poetry * Poesie * Africana *   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 62
See product
South Africa
Ek het die prentjie gegaps - Myne is lig-grys en in 'n pragtige toestand. *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book instead of R 24   – see what else I have to offer, it might be worth your while.
R 34
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Die gedigte handel onder meer oor 'n byna uitgestorwe plattelandse lewe met tradisionele gebruike en ambagte. Tog word dit haarskerp en klokhelder verwoord sodat ook die moderne stadsmens aanklank daarby kan vind. Maar hy skryf ewe meevoerend oor die stad (Kaapstad). Daar is ook aktuele gedigte oor Suid-Afrikaanse toestande, tydlose verse oor die dood en prikkelende maar ook skreiende uitbeeldings van die liefde. Die verse het 'n eie, unieke klank en styl. Die minimalistiese woordgebruik is besonder suggestieryk en skep dikwels meerduidighede - betekeniseggo's wat naklinkend in die leser se kop bly draai. Die beelde en klanke klou inderdaad aan jou soos knapsekrels. Features Summary Die skrywer is 'n Hertzogpryswenner asook die mees bekroonde en gepubliseerde dramaturg in Afrikaans.Hy word op 77 die oudste debutant in die Afrikaanse poesie. Author Pieter Fourie Publisher Naledi Release date 20170501 Pages 128 ISBN 0-928316-77-7 ISBN 13 978-0-928316-77-3
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.