PS3 SINGSTAR AFRIKAANSE TREFFERS IN JOHANNESBURG
Binne elkeen is daar 'n Singstar Kry jou vriende saam en begin die partytjie met Singstar, Afrikaans Treffers. Met baie ekstras, insluitend die toegang tot top snitte op Singstar is daar geen verskoning on nie aan to sluit nie. Op die CD - 30 oorspronklike snitte met die ondersteuning van hoe definisie musiek videos**plus toegang tot die sinngstore.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 139,00
R 139,00
Contact
CONTACT