PRAGTIGE SCHIMITAR 160 BESKIKBAAR IN ALIWAL NORTH
Hier is 'n lekker boot as jy 'n klein gemaklike boot soek wat netjies is, goeie engine, netjiese bi nneruim, teen 'n prys wat nie al jou spaargeld gaan vat nie. Die Schimitar 160 kom met: *90 Hp Yamaha Engine met trim en tilt * Bouyancy Sertifikaat *Trailer is padvaardig *Die hull is netjies op gepas *Engine word gediens voor aflewering Ons Bied: *Aflewering *Inruilings As jy belangstel, kontak my Leon by 079 550 4249
4.00/5
1 reviews
Price:
R 44.900,00
R 44.900,00
Contact
CONTACT