PRAGTIGE LOSSTAANDE 2SLPK EENHEID PANORAMA PARK NOORDHOEK IN BLOEMFONTEIN
pragtige losstaande huise met 24 uur sekuriteit beste in prysklas. veiligheidsdeure voor alle buite deure koopkrag met tydskakelaars op geysers (spaar baie krag) plaveissel om huis toesluit motor afdak met parkering daarvoor.klein hondtjie word toegelaat(GEEN KATTE NIE) beskikbaar 01ktober 2016 krediet toetse word gedoen en huurders word gekeur
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT