POTCH-1/2 SLK WOONSTEL 800M VAN KAMPUS-GESKIK VIR STUDENT OF IN POTCHEFSTROOM
2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese hek en Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/lefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT