PLAAS SKUILHOEK – 9.7905 HEKTAAR T9069-89 GEDULDSRIVIER IN JEFFREYS BAY
Plaas Skuilhoek – 9.7905 Hektaar T9069-89 Geduldsrivier PRYS: R 250 - show phone - *Ruim huis – 3 Slaapkamers – Badkamer – Toilet *Oop Plan Kombuis – Eetkamer – Sit/TV Kamer – Motorhuis – Waskamer *2 Groot damme in rivierloop *Werkers huis *Goeie gras weiding in 7 kampe *Munisipale Krag 50KVA 3 FASE *Elektriese omheining *Water Filtrasie Sisteem, Water pompe en 4 Water tenke Skakel gerus vir meer inligting. www.agritrekuns.co.za
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT