PERS KOMBERS EN SPOEGDOEK STEL IN STILFONTEIN
Ideale ooievaarstee geskenkie. 'n Enkel-laag receiving blanket van pers flennie en 'n spoegdoek van flennie en mikrovesel wat super absorberend is om al daai oepsies van mamma se bloese af te hou. R220 + posgeld vir die stel
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT