PAKMASJIEN VIR AARTAPPELS,UIE,BEET,WORTELS ENS. IN VILLIERS
Hierdie is 'n elektroniese sakvuller wat sakke vul en weeg. Papier,plastiek,net en poly sakke kan gebruik word. Die masjien is elektronies vestelbaar van 3-25 kg. Kapasiteit is 480 10kg sakke per uur met 2 operateurs. Kontak ons gerus vir 'n demonstrasie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT