OULIKE SHARPEI HONDJIES IN SOUTH AFRICA
Hulle eet al self kossies en speel lekker saam. Hulle is 4weke oud en sal reg wees na 2weke. Hulle kry hulle eerste inspyting sodra die tyd reg is. Bel my gerus vir enige navra. Ek het ongelikig nie watsapp nie so sms of bl my gerus
4.00/5
1 reviews
Price:
R 1.500,00
R 1.500,00
Contact
CONTACT