OP-U-OEWER CARAVAN AND CAMPING. CAMPING IN BLOEMFONTEIN
Op-U-Oewer Caravan and Camping: - at Glen 25km North of Bloemfontein Stand with electricity R250.00 per night - 4 people inclusive and one vehicle. Day visitors: - R30.00 per persone and R20.00 per vehicle. Hope to see you soon! Greetings Lammie 792 - show phone - NB! Rooms available in Herder Herberg Guest House - on the same premises. Self-serves rooms - R580.00 per night - sleep 2. With braai facilities Op-U-Oewer Caravan and Camping: - by Glen 25km buite Bloemfontein Kragstaanplek vir R250.00 per nag - dit sluit die verblyf van 4 mense en een voertuig in. Dagbesoekers: - R30.00 per persoon en R20.00 per voertuig. Hoop ons sien julle gou! Groetnis Lammie 792 - show phone - NB! Kamers beskikbaar in Herder Herberg Gastehuis - geleë op dieselfde perseël. Selfdiens kamers R580.00 per nag en slaap 2 mense. Met eie braaigeriewe. Kom kuier gerus! Lammie
3.60/5
5 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT