NUWE SAMSUNG TABLET!!! IN PRETORIA
Hi julle!!! Ek't my Samsung Galaxy Tab S 8.4 nie meer nodig nie, dit was 'n geskenk vir my van my tanie in Engeland maar nou nodig ek die geld en dis 'n baie lekker tablet met niks vout nie met dit behalwe dit charge net as dit af is. En dit het 'n baie goei camera met flash, dit het 'n fingerprint scanner, 3GB ram en baie meer. Ek wil net by 'n publieke plek jou ontmoet. Dankie 623 - show phone - rather WhatsApp than phone!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT