NUUTGEBOUDE HUIS IN MONTANA: VERWYS M999 IN PRETORIA
Hierdie pragtige nuutgeboude Dubbelverdieping familie huis is dadelik beskikbaar en gelee naby Kolonnade en ander bekende areas 4 slaapkamers en 2 het on-suite badkamers 1 gaste badkamer baie ruim oop plan leefarea pragtige, moderne kombuis met mooi afwerkings Kuierstoep met ingeboude braai en wasbak Bediende kamer met buite geriewe 2 toesluit motorhuise Munisipale dienste is opsioneel betaalbaar
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT