MORINGA OLEIFERA IN SOUTH AFRICA

Moringa Oleifera Plant:  September tot Februarie. Saai:  Direk in voorbereide grond ongeveer 5cm diep, 50cm uitmekaar. Word tot 20 m hoog Ontkiem:  14 - 30 dae. Water:  elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week. Siektes:  Byna alle diere vreet hierdie boom se blare, tot honde! Voordele van plant: Baie ryk aan vitamiene, minerale, proteïne en baie voedsaam Hierdie pakkie bevat 5 sade wat natuurlik bestuif is. Is nie geneties veranderd nie. Blare kan as spinasie geëet word, gedroog word vir medisyne. Word algemeen bemark as ‘n lewer suiweraar. Dit bevoordeel dus die hele liggaam.    ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE **** Posgeld beloop R15 per pakkie saad tot en met vier pakkies, hierna moet R5 ekstra bygetel word vir elke ekstra sakkie saad wat bestel word. Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting.   

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Moringa Oleifera
loading
Price: R 25,00
R 25,00
2191079
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.