MASAI 150CC QUAD IN MIDDELBURG
Masai 4 wheeler, 150cc baie goeie toestand alles werk 100%, forward en reverse outomaties, self start, ligte alles werk, ideaal vir kinders of klein dame, slegs 2600km op.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT