MARQIES TENT IN PRETORIA
Het n soliede raamwerk, die grote van die Marqies tent is 5meter by 10 meter. Materiaal is stewig en is wit. Die bydekante van tent het 5venstertjies en kan daar deer kyk. Die voorkant en agterkant kan opgerol word. Daar kan 60 tot 70 mense daarin sit. Ons het R betaal en soek wat n weggee prys is. Nog net 2keer gebruik vir uitreik kampe. Kan gebruik word vir funksies en troues en vir begrafnis gebruik. Kontak of e-mail of sms my gerus. Baie dankie. Groete Jolanda Becker
4.00/5
1 reviews
Price:
R 13,00
R 13,00
Contact
CONTACT