MA WEET MOS: NOG BRIEWE VAN KLEINJAN KLUITGRAAF - JOHAN VAN IN SOUTH AFRICA
Hardeband boekie in goeie toestand sonder stofomslag in goeie toestand. 'n geskenk-inskripsie op die voorste skutblad. Grensoorlog. Die opvolg-boekie op "Liewe Ma" is 'n wenner! Die ernstige (humoristiese) briewe wat Kleinjan (troepie) aan sy ma geskryf het. As JY, of jou seun, of pa, of man, of kerel 'n troepie was, lees dit met nostalgie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 24,00
R 24,00
Contact
CONTACT