LINHAI X4 QUAD BIKES BESKIKBAAR IN SOUTH AFRICA
As jy 'n werksesel soek vir die plaas en moet 4x4 wees maar jy soek iets wat bekostigbaar is, dan kyk na die Linhai Rustler 300. Ek het 2 van hulle. Hulle bakwerk is maar redelik verblyk maar kan hom camo teen extra koste asook engines is klaar gediens. Hulle is modelle. Ons is agente vir Linhai so parte is nie 'n probleem nie. Ons het ook ons eie werkswinkel as jy jou Linhai of Polaris fiets wil laat diens. Aflewering kan gereel word. As jy belangstel skakel my by
4.00/5
1 reviews
Price:
R 20.900,00
R 20.900,00
Contact
CONTACT